Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Letsitele (2)
Tzaneen (37)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (336)
B&Bs (23)
Lodges (90)
Hotelle (9)
Gastehuise (47)
Selfsorg-eenhede (167)

Resensies van Laeveld

4.3 / 5  
volgens 205 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 205 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld B&Bs

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
10% af Winteraanbod!
VanafR1 090
R981
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Laeveld

Arimagham Gastehuis is ideaal geleë, in die hartjie van die skilderagtige dorpie, Phalaborwa, in Limpopo. Ons is 2 km van die Krugerwildtuin se ingang af geleë. Die instansie bied warm Suid-Afrikaanse gasvryheid i...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Laeveld

Nyaleti Lodge and Villa bied luukse B&B-verblyf omring deur pragtige tuine en is op die gesogte groenbeltjie in die Hoedspruit Wildlife-landgoed. Die verblyf bestaan uit die Nyaleti Lodge en die Nyaleti Villa. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Laeveld

Woodpecker Lodge bied B&B-verblyf op die Hoedspruit Wildlife Estate wat 680 hektaar beslaan. Dié lodge is net 5 tot 10 minute se ry vanaf verskeie winkels en restaurante in die dorp. Woodpecker Lodge het 3 kamers...

40% af Aanbod!
VanafR1 180
R708
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Laeveld

Outlook Lodge Masorini bied B&B-verblyf en is sowat 8 km van Phalaborwa af. Die lodge is ook 11 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af. Outlook Lodge Masorini beskik oor 8 standaardkamers. Elke kamer het 2 ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Laeveld

Bakkers Bed & Breakfast word deur die eienaar bestuur in Phalaborwa. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagstop op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bakkers Bed & Breakfast bestaan uit ...

Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Laeveld

Call of the Wild Lodge is ideaal geleë op die pragtige Hoedspruit Wildlife Estate. Dis 'n weg na die Krugerwildtuin en die lodge bied bekostigbare verblyf op die Wildtuin se voorstoep en jy kan fietsry, wandel en p...

Vanaf
R1 198
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Laeveld

Loerie Lodge Guest House bied B&B-verblyf in Phalaborwa en is naby die Phalaborwa-Krugerhek, die Gateway Lughawe, winkelsentrums, industriële mynbedrywighede en die Krugerwildtuin se hoofhek. Die gastehuis het ver...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Laeveld

Clivia Kothuis is op 'n plaas geleë, sowat 7 km buite Hoedspruit en is die ideale oorstopplek wanneer jy na die Kruger Wildtuin reis. Ons bied 4 eenhede wat in die tuin geleë is. Elke eenheid het sy eie en suite-...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Magoebaskloof, Laeveld

Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Adventure Chaltets se hout-chalets is in die inheemse woud aan die randjie van die Letabakloof met asemrow...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Laeveld

Switsongo Boutique Bed and Breakfast is smaakvol versier en in Hoedspruit Wildlandgoed. Dié landgoed is in Suid-Afrika se wildkyk-hartland. Dis 'n omgewing wat spog met die Groot 5, pragtige voëllewe, plante en re...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Laeveld B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Laeveld akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]