Verified Reviews
Lowveld
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lowveld
Rated 4 out of 5 based on 236 reviews.
"Die uitsig vanaf bo-op die mynhoop is fantasties. Ons het lekker by een van die restaurante geëet. "
"Being an ex member of the SADF based in 7 SAI, I was a bit disappointed with the way it had deteriorated in 30 years."
"Was aangenaam verras, aangesien dit my eerste besoek aan Phalaborwa was. Oulike dorpie, en ek kan verstaan hoekom hul finalis was in Kwêla se Dorp van die Jaar kompetisie. "
"Ons was op twee verskillende dae in Phalaborwa op meer as een plek en was elke keer deur bedelaars lastig geval. "
"Not a lot to do in Phalaborwa, except view game, so if that's your main reason for going, then it's the perfect place."
"Wil nie maklik weer in Phalaborwa gaan kuier nie. Die hitte is te onplesierig."
"Great tourist attractions to see in the Lowveld, for those who haven't yet visited this part of Mpumalanga."