Verified Reviews

Lamberts Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay

Rated 4.3 out of 5 based on 1008 reviews.

Lamberts Bay

Albatross No. 1

"As dit nie vir die Muisbosskerm was nie, sal ek dit glad nie aabeveel nie. Die dorp is verwaarloos, die strate is vol slaggate. Die dorp het baie baie agteruitgegaan na ons vorige besoek & ek twyfel of ons dit ooit weer sal besoek. Plumpie vir die mense by die garage waar jy ook jou vuil klere kan laat was en weer dieselfe dag terug kry. Skoon, opgevou en gestryk."

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"Sad to say, but whilst the accommodation was excellent and faultless, Lamberts Bay was the "low point" of our trip."

Lamberts Bay

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Dit is 'n mooi en skoon dorp."

Lamberts Bay

Happi Stay

"Plek is baie rustig, stil, wonderlike, kalm atmosfeer. Genotvol. Wil weer kom, te lekker."

Lamberts Bay

Altyd Tuis

"Lambertsbaai is 'n rustige dorpie, waar jy die Voëleiland en alle mooi restaurante kan gaan besoek."

Lamberts Bay

Lamberts Bay Hotel

"Sal graag wil sien dat die visbedryf weer op dreef kom."

Lamberts Bay

Seacliff Splendour

"Sal definitief aanbeveel. Goeie waarde vir geld."

Lamberts Bay

Altyd Tuis

"Lambersbaai is die heel beste toerismebestemming. Ek beveel ons selfhelp plekkies aan met groot liefde."

Lamberts Bay

Sea Breeze No. 4

"Awesome area, everything is closeby like shops, beach etc."

Lamberts Bay

Farmer Burger Akkommodasie

"Lamberts baai het vir my so beïndruk dat ek gou weer sal gaan kuier. Dit is beslis die moeite werd om te gaan verken en oor te slaap. Die museum is 'n absolute moet. Die hawe-restaurant is 'n nommer een."

Lamberts Bay

Breathe Inn

"Lekker restaurante."

Lamberts Bay

Seemeeu

"Dis baie hartseer dat die Voëleiland toe is sonder enige verduideliking van Natuurbewaring. Mens vind eers hiervan uit as jy daar is. Die mense van Lambertsbaai is baie gasvry en die restaurante waar ons geëet het is tops! Jammer dat daar baie werkloses is wat bedel en karwagte by die hawe wat half aggresief raak teenoor mens as jy nie volgens hulle verwagtinge 'tip' nie."

Lamberts Bay

Bokkomblommetjie

"Baie rustig en veilig. Die mense is ook baie vriendelik en behulpsaam. Die kos by die eetplekke is puik. Geen bedelaars wat mense lastig val nie."

Lamberts Bay

Waterfront

"Is altyd 'n hoogtepunt."

Lamberts Bay

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Dit is 'n baie mooi dorpie langs die see, definitief 'n moet-sien plek."

Lamberts Bay

Happi Stay

"Lekker vakansieplek."

Lamberts Bay

Branders Accommodation

"Lambertsbaai is besig om uit te brei met alles wat daarmee gepaard gaan."

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"Pragtige Weskusdorpie."

Lamberts Bay

Ouma See

"Love Lambertsbaai, stil, see, son en rotse."

Lamberts Bay

Waterfront

"Pragtige plek en vriendelike mense."

Lamberts Bay

Lambert's Bay Seafront

"Stil, rustige kusdorp met 'n lekker restaurant (Isabella) - selfs in die blommetyd."

Lamberts Bay

Happi Stay

"It's a real fishing village kind of place with a beautiful beach and harbour area."

Lamberts Bay

Bokkomblommetjie

"Die plek is net te pragtig en mooi. Baie om te geniet."

Lamberts Bay

Seemeeu

"Ons kuier en ete by Muisbosskerm was 'n belewenis en word ten sterkste aanbeveel."

Lamberts Bay

Albatross No. 4

"The decline in the general economy, compounded by the pandemic will be felt for a long time to come - however a place such as Lamberts Bay will remain a sought after location - persistent affordable, good and friendly service is key to maintaining visitor numbers."

Lamberts Bay

Bokkomblommetjie

"Nie veel info van wat daar is om te doen in omgewing met gesin nie. Ongelukkig was Bird Island toe."

Lamberts Bay

Oupa See

"Perfect for a quiet stay."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers