Geverifieerde Resensie
Langebaan
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 924 resensies.
"Ons hou baie van Langebaan en gaan kuier graag daar. Mooi natuurskoon en lekker restaurante by die strandmeer en by Mykonos se marina."
"Wine tasting, game drives, beautiful beaches and Mykonos just down the road - will definately come again."
"Pragtige dorp. Was 2de besoek aan Langebaan. Sal definitief weer daar kom kuier."
"Ek onthou Langebaan uit my kinderjare as die heerlike, klein vakansiedorpie. En hier aanskou ek die groot dorp met al die uitbreidings. Ietwat teleurgesteld. Nogsteeds 'n wonderlike vakansiebestemming aan die Weskus."
"Beslis 'n goeie plek om vakansie te hou. Weer het nie saamgespeel nie maar was nog steeds fantasties."
"As a previous resident of Langebaan, it is too busy. Feels like life in the city when walking on the mainroad but other than that is Langebaan a beautiful place."
"Langebaan is amazing. Everyone is so friendly and the beach road is so beautiful with all the little markets and palm trees."
"Club Mykonos is pragtig. En al die eetplekke se kos is great en so goed koop. Ek gaan beslis wees soontoe."
"Die Weskus Nasionale Park en die Postberg Natuurreservaat aangrensend aan Langebaan, is veral gedurende die blommeseisoen, 'n moet om te besoek met blomme, see, rotse en strande alles gekombineer om te geniet."