Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Leisure Isle

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Leisure Isle van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Leisure Isle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leisure Isle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leisure Isle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leisure Isle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leisure Isle Akkommodasie

24 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Leisure Isle koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Leisure Isle

Isola Bella se Italiaanssprekende gasvrou, Marissa, sien daarna uit om jou hartlik te verwelkom! Hierdie luukse villa is geleë op Leisure Isle, teen die water en het 'n lieflike uitsig oor Knysna se strandmeer. Die...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna, Leisure Isle

Founders Keepers - Leisure Isle bied besoekers wat die Tuinroete besoek 'n unieke vakansie-ervaring. Nie net het dit 'n uitstekende ligging nie, dit maak dit ook uiters bekostigbaar om in Knysna vakansie te hou. Ons...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Leisure Isle

Geniet die rustigheid en prag van die eiland-lewe op sy beste. 'n Ontspannende besoek aan ons luukse eiland gastehuis en jy sal jouself reg op die water se rand bevind met asemrowende uitsigte op die Knysna strandme...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Leisure Isle

Vue Grande bied stylvolle selfsorgverblyf op die rustige, veilige Leisure Island. Dis net sowat 'n 100 treë van die waterkant af wat na die Knysnakoppe front. Vue Grande se ligging op dié pragtige eiland in die ha...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna, Leisure Isle

Island Nest is 'n luukse selfsorgvakansiewoonstel in die pragtige Leisure Isle in Knysna. Leisure Isle is met 'n laagwaterpad aan Knysna verbind en word omring deur 'n riviermond wat wissel met die gety. Die woonste...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Knysna, Leisure Isle

Greenhole is teen die soutwaterstrandmeer van Leisure Isle in Knysna geleë. Die oorvloed van natuur, voëls, skoenlappers en seediere maak Greenhole Cottage 'n ware toevlugsoord. Die kothuis beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R1 478
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Leisure Isle

Lovemore Lodges is in Leisure Isle geleë. Dis slegs 'n straat vanaf die Knysna-strandmeer en 'n kort wandeling vanaf dié gewilde swem- en kanovaart-bestemming. Dié bekoorlike selfsorghuis bestaan uit 2 slaapkame...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Knysna, Leisure Isle

1 Mary Andre Mews is 'n gesogte selfsorgvakansiewoonstel in Knysna se Leisure Isle. Die woonstel is baie naby die strandmeer en strand, die Steenbok Natuurpark en die eiland se twee koffiewinkels en restaurante. D...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Leisure Isle

Bollard Bay House is in Leisure Island, Knysna en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 5 unieke kamers...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Knysna, Leisure Isle

22 Tidswell Avenue is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis in Leisure Isle in Knysna. Dis net 'n entjie se stap vanaf die Steenberg Natuurreservaat, 2 koffiewinkels en 'n swemplek by Bollard-baai. Gaste sal tuis voel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Leisure Isle akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za