Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Lemoenkloof

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Lemoenkloof van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Lemoenkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lemoenkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lemoenkloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lemoenkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lemoenkloof Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Lemoenkloof

Plane Tree Cottage is in die prentjiemooi-Paarl in Lemoenkloof geleë. Die eenheid is in die eienaars se privaat huis. 'n Trap lei direk vanuit die ingangsportaal na die privaat en-suite solderkamer op die boonste v...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Welkom by Lemoenkloof Gastehuis wat op die Paarl-wynroete geleë is, stapafstand na Paarl se middedorp en net 50 minute se ry van Kaapstad af. Dié romantiese, Victoriaanse opstal is 'n nasionale monument en dit sal...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

The Orange Bowl bied verblyf in 'n goed ingerigte selfsorg-gastehuis in die Paarl. Daar is 'n luukse en suite-kamer, wat grens aan 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ingeboude braai en 'n privaat stoep. "A Ro...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Little Oak Garden Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis in die Paarl met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en beddeg...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Lemoenkloof

Madeliefie is 'n B&B wat deur die eienaars bestuur word in Lemoenkloof in die Paarl. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek, na aan verskeie doendinge en besienswaardighede in die Kaapse Wyn...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Lemoenkloof

Nantes-vue is 'n lieflike gastehuis wat onlangs opgeknap is en is in Paarl se geskiedkundige Millstraat geleë. Ons ligging is ideaal - naby Kaapstad, die Kaapse Wynlande en verskeie spoggerige gholfbane. Die dorpie...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Memory Lane is 'n bekoorlike gastehuis in die prentjiemooi, lowerryke Bolanddorp, die Paarl. Dié Victoriaanse huis het slaapplek vir 6 mense in twee dubbelkamers en een 2-enkelbedkamer. Elke dubbelkamer het 'n dub...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Lemoenkloof

Perle Du Cap Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in die Paarl met 'n pragtige uitsig op die Drakensteinberge. Dié gastehuis bied 'n swembad en 'n plonspoel met spuitstrale en 'n pragtige uitsig. Verblyf is beskikb...

Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Die Lighuis is in die Paarl geleë en dit bied gemeubileerde verblyf aan 'n gesin of groep van 4. Dié moderne semi-losstaande huis het 'n privaat ingang en 'n privaat tuin voor en agter die huis. Die huis het 2 sl...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Cape Valley Manor Guest House dateer uit 1853 en is in Paarl. Die huis is sorgsaam gerestoureer, stylvol gemeubileer en het 'n bekoorlike atmosfeer. Dié 4-ster-verblyf waarborg luuksheid, rustigheid, privaatheid en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za