Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (9)
Indien jy Lemoenkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lemoenkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lemoenkloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lemoenkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lemoenkloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Lemoenkloof

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Groenvlei

5 Konings Accommodation bied verblyf in 10 smaakvolle en suite-kamers in die Paarl. Dié instansie roem hom op aandag aan detail en vriendelike, persoonlike diens. Daar is 4 kamertipes by 5 Konings Accommodation. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Paarl, Kaapse Wynlande

Paarl Backpackers bied bekostigbare verblyf in die sentrale deel van die Paarl en is naby die meeste geriewe geleë. Die Paarl is 'n skilderagtige dorpie wat sy naam verkry het van die reuse-granietkoppie wat uitbli...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Spacious Art Deco Flat in die Paarl is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 4 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. 2 enkelbeddens is in...

Vanaf
R3 960
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Holiday Home Du Lot is in die hartjie van die Paarl geleë, in die middel van die Wes-Kaap se wynlande. Die huis is in 'n veilige, stil omgewing en bied gerieflike verblyf en geriewe. Die moderne huis beskik oor 3...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Groenvlei Self-catering is op die eienaar se perseel in Paarl. Paarl is bekend vir sy prentjiemooi plattelandse landskap, puik wynplase, sonderlinge koffiewinkels, pragtige argitektuur en 'n geskiedenis van vrugteve...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

The Avenues Guest House is in die prentjiemooi Paarl in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Verblyf word gebied in 1 selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 800
R1 530
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

The Avenues bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die The Avenues-sekuriteitskompleks in die Paarl. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Bella's Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se erf in die Paarl - 'n prentjiemooi dorp in die Boland. Die Paarl is bekend vir sy pragtige platteland, uitstekende wynlandgoedere, koffiewinkels, o...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

De Oude Brug 35 is 'n selfsorghuis in die Paarl. Dié prentjiemooi dorp is bekend vir sy mooi omgewing, uitstekende wynplase, heerlike koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugte boerderye. Dié huis het slaa...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

Afrika Pearl is in die middel van die Paarl geleë, net 60 km van Kaapstad af. Daar is pragtige eenhede met uitsigte oor die tuin, swembad en Paarlberg. Die gastehuis bied verskeie lieflike eenhede. Die selfsorg-ee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]