Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (9)
Indien jy Lemoenkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lemoenkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lemoenkloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lemoenkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lemoenkloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Lemoenkloof

SPAAR 30%
VanafR799
R559
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Te Moi is 'n kothuis in die prentjiemooi dorpie Paarl in die Kaapse Wynlande. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir 4. Elke eenheid het WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot bra...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

Paarl Self-catering Cottage is op die eienaar se perseel wat sentraal in die Paarl geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die dorp en die Kaaps...

25% af Winteraanbod!
VanafR790
R593
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Agathos Bed & Breakfast is in die Paarl geleë en het 'n huislike atmosfeer en omgewing en tuisgemaakte maaltye. Die prentjiemooi Paarl is 'n onverwagse juweel net 40 minute se ry buite Kaapstad. Daar is 1 kothuis ...

Vanaf
R2 370
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

The House of La Chandeleur is aan die buitewyke van die geskiedkundige Paarl in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

Ladera Vista, wat berg-uitsig beteken, is teen Paarlberg geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Paarlvallei en die Drakensteinberge. Ladera Vista bied 5 kamers in 'n rustieke, plattelandse atmosfeer wat rus vi...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Kleinvredenburg Guesthouse bied gastekamerverblyf en is op die hoofweg in Paarl geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die Kaapse wynlandst...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

110 Main, Paarl is aan die voet van die Paarlberg. Dié woonstelle is ideaal vir reisigers wat die Kaapse wynlande of die geskiedkundige omgewing wil verken, of vir diegene om liggaam, siel en gees in die vrede van ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

Champagne Stays is 'n bekoorlike woonstel wat op die eienaar se perseel geleë is. Dit kan op 'n selfsorg-basis bespreek word. Die woonstel is in die Paarl en dis die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na gerie...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Plumtree Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die historiese dorp Paarl. Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelb...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Urban Farm Annex bied gerieflike selfsorgverblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapsewynlande. Die Paarl is bekend vir sy mooi platteland, uitstekende wynplase, moderne koffiewinkels, ongelooflike argite...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]