Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Loerie

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Loerie van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Loerie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loerie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loerie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loerie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loerie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Loerie

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Patensie, Kouga-Omgewing

Stompiesland Lodge is geleë op 'n wildplaas op die rand van die manjifieke Baviaanskloof Natuurreservaat. Daar is 'n 6 km gruispad, wat gemaak is vir avonturiers met sportnutsvoertuie, 4x4-voertuie en bakkies, vana...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Bushwillow Home is in die bekende Jeffreysbaai en is net 400 m van die strand af. Jeffreysbaai is bekend vir branderplankry-geleenthede en spog met van die beste branders wat na regs breek. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

51 Bush Willow is in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë en is net 1,5 km van die naaste swemstrand en 5 km van Jeffreysbaai se hoofswemstrand af. Dit is gerieflik naby al die geriewe, die strand en verskeie besienswaa...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Barber's Bliss bied selfsorgverblyf net 150 m vanaf die strand in Jeffreysbaai. Verblyf word gebied in 3 eenhede met slaapplek vir 12. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, stoof, mikro...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Pottie's is in Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaap...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Timoak bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat in Jeffreysbaai. Die dorp is 'n gewilde branderplank-bestemming en word geken aan sy kleindorpie-besienswaardighede, skulpie-strande en uitstekende branders vir ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Huis Net Vir Jou is 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Jeffreysbaai. Dis net 'n entjie se ry vanaf die hoofstrand en gholfbane. Huis Net Vir Jou het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers....

Vanaf
R790
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Shunem is in Wavecrest in Jeffreysbaai in 'n stil doodloopstraat geleë. Parkeerplek is agter 'n sluitbare hek beskikbaar. Dié woonstel het privaat ingange. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die een kamer het ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wavecrest, Kabeljous

Welkom aan boord ons "skip", die Bay Cove Inn. Ons is vasgemeer in Jeffreysbaai wat terloops ook die beginpunt van die pragtige Tuinroete is. Ons is in die hoofstraat van Jeffreysbaai, genaamd Da Gama-straat, net 15...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Mimosa 129 is 'n bekoorlike vakansiehuis in die pragtige kusdorp, Jeffreysbaai. Jeffreysbaai het oulike besienswaardighede in die dorpie, ongerepte strande met skulpe en van die beste branders vir branderplankry in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za