+29
Selfsorg in Wavecrest

Mike Heroldt 28

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Erika L
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Hartlik ontvang, netjies. Veilige parkering, omhein vir klein hondjie. Bekostigbaar, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solomon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Uitstekende oornagplek en beslis goeie waarde vir geld. Ons was baie vriendelik ontvang deur ons gasheer. Die eenheid was skoon, netjies en gerieflik. Ons het veilig gevoel en lekker gebly. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
Lang verblyf
5.0
Mei 2026

Would stay again and again. Everything was there that you needed. Any requests were dealt with very quickly. Hosts are very friendly. Beautiful gardens. Beach close by. Shops, restaurants close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toinette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik. Waarde vir geld en puik! Absolute pragtige plek met heerlike verrassinkies wat dit nog meer spesiaal gemaak het. Die dekor is smaaklik en goed uitgedink. Die gasheer en gasvrou het aan alles gedink vir die kuiergas se gerief. Ons spanjoel Wally het 'n lekker tuintjie gehad. Die parkering is veilig en die see is loopafstand van die plekkie. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, skoon en netjies. Die verblyf was baie skoon en netjies. Rustige omgewing. Goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Goeie diens en waarde vir geld. Vriendelike gasheer. Eenheid was ruim en gemaklik, en alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtig skoon en veilige akkommodasie. Met aankoms is ons vriendelik ontvang deur die gasheer en rondgewys. Die plekkie was perfek ingerig met alles wat nodig is. Baie skoon en die beddens was uiters gemaklik met pragtige skoon linne. Die koffie en tuisgebakte beskuit was heerlik gewees. Stil en veilige omgewing, slegs 'n kort entjie se stap na die strand. Ons het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Brilliant. Perfect little place, got all that you need. Lovely folk that run the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Nice flat. Quiet. Close to beach. Very nice stay. Nice and quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die verblyf het aan al ons behoeftes voldoen en ons sal weer daar bespreek. Heerlik gebly. Gerieflike en baie netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 186

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R1 415
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 415
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 415
per nag, vir 4 mense
Bespreek

28 Dr Mike Herholdt Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWClZKTQ6iouoBBSGvxN2zfWRqVbPi7UdiZJ8AG510hpRihz3iZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 415 per nag, vir 4 mense 66 5 1 5 28 Dr Mike Herholdt Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.015842 24.925479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang