Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Loxton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Loxton bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 210 resensies.

Loxton

Four Seasons Guest House

"Baie stil en rustige Karoodorpie. Eet die heerlikste aandete by die ewe mooi Karos Lodge."

Loxton

Loxton Accommodation

"Baie klein dorpie. Het die besoek geniet."

Loxton

Karos Gastehuis

"Loxton is 'n pragtige Karoo-dorpie wat die moeite werd is om te besoek."

Loxton

Karos Gastehuis

"Skoon klein dorpie en 'n moet sien op 'n mens se reis."

Loxton

Four Seasons Guest House

"Die beste plek om weg te breek van alles wat jaag en besig is."

Loxton

Loxton Accommodation

"Very small town with limited facilities."

Loxton

Four Seasons Guest House

"Waar 'n stedeling die vrede, stilte en sterre van die Karoo kan geniet."

Loxton

Karos Gastehuis

"Lost in time."

Loxton

Four Seasons Guest House

"Met kinders gaan meer as een dag baie lank word in die dorp."

Loxton

Karos Gastehuis

"Mooiste dorpie met pragtige kerk, gallery en baie huisies."

Loxton

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Ons was daar en daar was geen ander geriewe tot ons beskikking in die dorp nie, alles was gesluit, maar ek glo COVID het ook groot rol gespeel."

Loxton

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"Ek het 'n anderste liefde vir die "niks" van die Karoo. Loxton het die res van die Karoo se standaarde hoër gestel met hulle skoon dorpie, en ongelooflike vriendelike mensies."

Loxton

Loxton Accommodation

"The neglected Riverine Rabbit Thinking Path (land art) could be used to promote the village, attract visitors and provide employment."

Loxton

Die Kliphuis

"Dit was die eerste keer dat ons daar was, ongelukkig in die aand daar aangekom, kon dus nie veel van die dorpie sien of beleef nie."

Loxton

Die Kliphuis

"Moenie enige iets verwag nie dan kry jy baie."

Loxton

Four Seasons Guest House

"Heerlike ontbyt geëet by Lekker Loxton, definitief aan te beveel."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Baie mooi skoon en rustige dorpie met groot dennebome wat 'n mooi en koel atmosfeer skep. Gaan by die kunsgalery aan! Al koop jy niks nie, sal jy lekker met Alwyn en Annelize kan gesels en sal jy meer te wete kom oor Loxton self."

Loxton

Karos Gastehuis

"If you are looking for peace, tranquility and a place to catch your breath in the Great Karoo, Loxton is the place. The tree lined streets are a beautiful feature of the area."

Loxton

Four Seasons Guest House

"Loxton is a very special Karoo town, with beautiful trees and very welcoming people. Peaceful, tranquil and place to catch you breath."

Loxton

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Dis 'n pragtige dorpie waar die inwoners sommer self inspring en dinge netjies hou. Ons het lekker by die Rooi granaat middagete geniet."

Loxton

Die Kliphuis

"Baie rustige Karoodorpie, baie netjies, en met leivore wat nog in werkende toestand is. Rooi Granaat en Lekker Loxton is lekker eetplekke."

Loxton

Karos Gastehuis

"'n Oase-dorpie waar 'n mens weer jouself kan vind en besef waaroor die lewe eindelik gaan."

Loxton

Karos Gastehuis

"Very quiet, tranquil town with no amenities."

Loxton

Karos Gastehuis

"Baie mooi Karoo-dorpie met baie potensiaal."

Loxton

Loxton Accommodation

"Loxton is 'n pragtige dorp! Lekker vir loop en verken. Pasop net vir Sondagmiddae - geen petrol, en alles toe."

Loxton

Four Seasons Guest House

"A small quiet town in the middle of nowhere."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Ek is mal oor klein dorpies en wou nog altyd Loxton besoek het. Die dorpie is so mooi skoon en netjies en die rustigheid sal enige moeë reisiger laaf."

Loxton

Four Seasons Guest House

"There is much to do in the area so we are planning a trip for next year."

Loxton

Die Kliphuis

"The place to be if you want peace or just a place to stay over on your trip somewhere else."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Dis 'n fotogeniese dorp en die stilte en helder sterre is 'n lafenis."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120