Resensies van Lydenburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lydenburg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.72 uit 5 gekry volgens 93 resensies.
Hennie J. - 18th June 2019
staying in Lydenburg
Lydenburg dorp baie mooi en baie besienswaardighede.
Bernessa W. - 23rd April 2019
staying in Lydenburg
Die paaie is baie swak en word nie onderhou nie.
Amanda B. - 1st April 2019
staying in Lydenburg
Ons het nadat ons musiek gaan maak het by 'n troue, omstreeks 00:45 gaan soek vir 'n pie om te eet en kon nêrens kry nie. Moes maar tevrede gewees het met hot cross buns en koffie.
Annette D. - 1st April 2019
staying in Lydenburg
Het net oorgeslaap. Kan ongelukkig nie regtig kommentaar lewer oor dorp of wat daar in die omgewing te doen en sien is.
Rene F. - 26th February 2019
staying in Lydenburg
It's a overnight stay jewel but their roads are terrible of potholes and a truck drive through which is the cause most probably.
Joke D. - 14th January 2019
staying in Lydenburg
Interessante plek met die oulikste restaurante en redelik naby ander toeriste aantreklikhede.
Theresa N. - 4th January 2019
staying in Lydenburg
Net Lydenburg omgewing tot Belfast is pad baie baie sleg met vol gate. Dit kan enige mense se karre skade aandoen en dit is so duur om reg te maak. Hoop die vol gate pad word binnekort regmaak.
Anil S. - 24th December 2018
staying in Lydenburg
I would recommend this place as one of the most different beautiful pristine forest camp resorts with all facilities.
Erick M. - 23rd November 2018
staying in Lydenburg
Vanuit Lydenburg is het redelijk eenvoudig om alle hoogtepunten te bereiken, zoals de drie rondavels en diverse watervallen.
Marius K. - 19th November 2018
staying in Lydenburg
Dis 'n mooi dorp, maar die paaie in die dorp is in 'n haglike toestand.
Johan K. - 19th November 2018
staying in Lydenburg
Paaie in Lydenburg is baie sleg! Die deurpaaie is rybaar maar het slaggate.
Louise S. - 6th November 2018
staying in Lydenburg
Sien sterre.
Marius G. - 2nd November 2018
staying in Lydenburg
Pasop asb. net vir die paaie, dis vol slaggate.
Henry J. - 15th October 2018
staying in Lydenburg
Baie sentraal vanwaar ons die laeveld ondek het per motorfiets.
Annalene V. - 15th October 2018
staying in Lydenburg
Paaie onmoontlik en gevaarlik.
Kobus L. - 8th October 2018
staying in Lydenburg
Pragtige dorp. Die rooi bus was 'n avontuur!
Chris P. - 2nd October 2018
staying in Lydenburg
There isn't any tourist attractions around.
Nicoline D. - 1st October 2018
staying in Lydenburg
Die dorp se paaie is in baie slegte toestand. Ons hou van die winkels en het heerlik by Ocean Basket geëet.
Louiise D. - 1st October 2018
staying in Lydenburg
Paaie is net uiters sleg.
Elmarie D. - 17th September 2018
staying in Lydenburg
Paaie in en om Lydenburg kort dringend aandag!
Monique D. - 10th September 2018
staying in Lydenburg
Baie klein dorpie. Dink die omgewing is baie nice vir diegene wat sport (fietsry, hardloop etc) wil doen. Naby Dullstroom, wat 'n lekker kuierplekkie is, en dan ook naby Sabie, Hazyview vir die wat hou van natuur.
Wanda S. - 4th September 2018
staying in Lydenburg
Dis net baie jammer dat die paaie so agteruitgaan.
Frikkie V. - 16th July 2018
staying in Lydenburg
Die dorp se paaie is baie sleg. Baie en groot slaggate.
Ernest P. - 16th July 2018
staying in Lydenburg
Beautiful.
Ferdi T. - 2nd July 2018
staying in Lydenburg
The town was not as I remembered it from 15 years ago. The roads is falling apart, and half of the traffic consists of heavy transport vehicles and trucks. Still the staff in the shops was very friendly and helpful. The citizen of the town made us feel welcome everyday.
Annerien V. - 5th June 2018
staying in Lydenburg
Paaie is net bietjie sleg, maar andersins 'n baie mooi plek.
Francois J. - 28th May 2018
staying in Lydenburg
Die paaie in Mpumalanga in die algemeen is in 'n baie swak toestand. Dit is basies die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan lewer.
Jeanette F. - 27th May 2018
staying in Lydenburg
Ryk aan geskiedenis. Geleë in pragtige omgewing.
Lilian K. - 16th May 2018
staying in Lydenburg
Die dorp self word nie geonderhou nie, een groot slaggat. Maar dis 'n baie mooi area.
Carlos F. - 10th May 2018
staying in Lydenburg
Some roads in need of maintenance. (Potholes)
Leon E. - 9th May 2018
staying in Lydenburg
Een fantastiese dorp. Die enigste negatiewe kommentaar is die slegte paaie in die omgewing.
Andries D. - 2nd May 2018
staying in Lydenburg
Die paaie is in 'n vreeslike swak toestand.
Hein N. - 2nd May 2018
staying in Lydenburg
Die potholes is nogal erg, so indien mens 'n bakkie het is dit beter om daarmee te reis. Die pad na Sabie was heel goed gewees.
Zandeli M. - 3rd April 2018
staying in Lydenburg
Die pad vanaf Dullstroom na Lydenburg is baie sleg en die pad deur Lydenburg is wel besaai met slaggate. Ry versigtig.
Jurgen V. - 26th March 2018
staying in Lydenburg
Omgewing is pragtig, een klagte sal ek sê is die swak toestand van die paaie in die dorp Lydenburg.
Mev M S. - 25th March 2018
staying in Lydenburg
'n Paar mooi plekke, maar die dorp het baie agteruit gegaan. Die paaie is vol slaggate.
Christina L. - 20th March 2018
staying in Lydenburg
Vreeslike verkeer in die CBD, maar winkels waar 'n mens alles kan kry wat jy soek. Die pad van Dullstroom se kant af is egter baie sleg en baie slaggate. Dis nie lekker nie, en onveilig.
Philliis K. - 8th March 2018
staying in Lydenburg
Paaie is in 'n baie slegte toestand.
Tewie V. - 5th January 2018
staying in Lydenburg
Baie interessant.
Minette En Hendrik D. - 4th January 2018
staying in Lydenburg
As mens dink aan die bosveld dink jy aan plat vlaktes. Die bergagtige natuur reservate rondom Lydenburg is asemrowend. Hier is jy in die bos met die mooiste uitsigte vanaf die berge, Definitief 'n versteekte juweel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za