Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Lyttelton Manor

4.4 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van Lyttelton Manor van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy Lyttelton Manor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lyttelton Manor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lyttelton Manor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lyttelton Manor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lyttelton Manor Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor

Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloof Lugbasis, Netcare Unitas-hospitaal en Lyttleton-winkelsentrum. Rozendal...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor

Bene bied 'n eenheid op die eienaar se perseel in Lyttelton Manor, 'n voorstad van Centurion. Dis stapafstand vanaf UNITAS Hospitaal, 4 km vanaf 'n Gautreinstasie en 5 km van die Centurion Winkelsentrum af. Daar is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor

Anna's Cottage is in die hartjie van Centurion, in die voorstad van Lyttelton Manor geleë, slegs 850 m vanaf Netcare Unitas Hospitaal. Dié kothuis bied gerieflike verblyf aan 2 gaste en is ten volle toegerus vir '...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor

282 Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n privaat selfsorg-eenheid in Lyttelton, Centurion. Dit is sowat 4,3 km vanaf Waterkloof Lugmagbasis en 2 km vanaf Netcare Unitas Hospitaal. 282 Guesthouse het slaapplek ...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor

Clifton Corner Guesthouse is in die stil woonbuurt Lyttelton geleë en bied luukse, gerieflike verblyf met 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Die verblyf beskik oor 10 en suite-kamers waarvan 1 selfsorg is....

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor

Die Eend bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid in Lyttelton Manor, Centurion. Die Eend het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die eenheid het ook 1 badkamer, 'n kombuis en 'n TV-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lyttelton, Lyttelton Manor

Centurion Guest House and Lodge is in Lyttelton Manor geleë en bied 'n rustige atmosfeer in pragtige tuin onder groot bome. Dit is ideaal vir sakereisigers en gesinne wat op soek is na rustige verblyf in 'n veilige...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lyttelton Manor

Tucked-Inn is in Lyttleton Manor, Pretoria geleë, en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakereisigers, gesinne of oornaggaste. Dit is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe, sowel as belangrike snelweë. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor

Clifton Guest House is in Lyttleton Manor, Pretoria, geleë en bied gehalte-verblyf in 3 slaapkamers. Dit is in 'n woonbuurt, 800 m van Unitas Hospitaal af en naby verskeie winkels, restaurante, Centurion Gautrain, ...

Vanaf
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor

Grace Accommodation is in Lyttleton Manor in Pretoria en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat by familielede besoek aflê. Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis, maar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor

Cozy Manor is in die ou voorstad Lyttelton Manor in Centurion. Die kamer dien as oornagverblyf vir gaste wat ver reis, sakereisigers of dié wat net 'n vinnige wegbreek soek. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste o...

Vanaf
R715
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor

Lyttelton En-Suite Apartment is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Dié woonstel bied gehalteverblyf vir sakereisigers en oornaggaste. Die woonstelle is op 'n residensiële eiendom, maar is heeltemal apart en pr...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor

Le Gîte op 'n groot perseel in die stil woonbuurt Lyttelton Manor geleë. Dié eenheid is lekker naby Centurion se sakekern, talle winkelsentrums en markte. Die Gautrein se Centurion-stasie, Super Sport Park en Net...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 380
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor

Self Catering @ Union is 'n kothuis in Lyttelton Manor in Centurion. Die kothuis bied gerieflike verblyf aan 4 gaste en dis ideaal vir oornaggaste of gaste wat langer wil bly. Die oopplan-eenheid het 'n koningingr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Lyttelton Manor

Elegance Overnight Facilities is in Lyttelton geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan tussen 3 kamers met dubbelbeddens of enkelbeddens kies en van badkamers ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Welkom by die Lyttleton Manor akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za