LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Mafikeng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mafikeng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 21 resensies.

Mafikeng

Marang Gardens Lodge

"Ons het Mafikeng gekies omdat ons naby die grenspos wou wees. Gelukkig het ons 'n plek buite die dorp gekies waar dit lekker stil en veilig was."

Mafikeng

Sedikwa Guest House

"It is a quite beautiful place even though the places for fun are not visible for travellers to easily find or recognize them."

Mafikeng

Buffalo Park Lodge

"Mooi omgewing, baie potensiaal, maar groot agteruitgang."

Mafikeng

Boga Legaba Guest House & Conference Centre

"Geen besienswaardighede, die restaurante maak al teen 8 uur toe. Daar is nie 'n verskeidenheid van eetplekke om van te kies nie. "

Mafikeng

Buffalo Park Lodge

"Dink nie Mafikeng is juis 'n toeristebestemming nie. Baie vriendelike mense orals waar ons gekom het."

Mafikeng

Ratanang B&B

"Loved the weather."

Mafikeng

Appollo Guest House

"Mafikeng is one of the places that one can enjoy. It has nice pubs and restaurants full of peace vibes."

Mafikeng

Ratanang B&B

"Mafikeng is really a nice place."

Mafikeng

Boga Legaba Guest House & Conference Centre

"I loved the small town feeling and the friendliness of people."

Mafikeng

Boga Legaba Guest House & Conference Centre

"Plek val maar uit mekaar, paaie baie sleg net buite hoofpaaie."

Mafikeng

Ratanang B&B

"Heel skaflike dorp!"

Mafikeng

Ratanang B&B

"A lot of potholes."

Mafikeng

Silver Rest Guest House

"Need center for tourist information."

Mafikeng

Appollo Guest House

"Daar is baie besigheidsgeleenthede in die omgewing."

Mafikeng

Sedikwa Guest House

"Te veel slaggate."

Mafikeng

Cathy's Place

"Mooi plek!"

Mafikeng

Appollo Guest House

"It was very nice."

Riviera Park, Mafikeng

Cathy's Place

"Dis in 'n netjiese woongebied."

Riviera Park, Mafikeng

Appollo Guest House

"Riviera Park is a beautiful place."

Riviera Park, Mafikeng

Cathy's Place

"Riviera Park its a very nice suburb - it is very clean and very attractive."

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem