Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Magalieskruin

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Magalieskruin van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Magalieskruin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Magalieskruin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Magalieskruin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Magalieskruin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Magalieskruin Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Magalieskruin

Aloe Gastehuis is in Magalieskruin, 'n noordelike voorstad van Pretoria. Hier sal jy die net die regte aandag en diens kry om jou keer op keer te laat terugkeer. Daar is 6 luukse kamers met baaivensters wat lieflik...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Magalieskruin

Edelweiss Corporate Guesthouse is Guesthouse in die woonbuurt Magalieskruin, aan die noorde van Pretoria se middestad in Gauteng. Die huis troon hoog teen die noordelike hange van die berg uit en bied ongelooflike u...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R943
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Magalieskruin

Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en besoekers wat die omgewing besoek. Die eenheid het sy eie ingang van die straat af. Die selfsorg-eenheid het sy eie ingang en is geleë in die stil woonbuurt Magalieskruin....

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Montana, Magalieskruin

Azanza Gastehuis skuil in die hartjie van Montana en bied B&B-verblyf in 8 en suite-slaapkamers aan. Aandetes is op versoek beskikbaar. Geriewe by Azanza Gastehuis sluit WiFi, TV's met MNet, tee- en koffiemaakgerie...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Magalieskruin

Bo Heimia Guesthouse bied gastekamers in Wonderboom in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bo Heimia Guesthouse bestaan uit 5 kame...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
B&B in Wonderboom, Magalieskruin

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers. Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magalieskruin

Wonderview Executive Guesthouse is in Magalieskruin in die noordelike deel van Pretoria geleë en bied selfsorgverblyf in 2 eenhede. Gaste kan die Blou Woonstel of die Rooi Woonstel bespreek. Elke woonstel het 'n p...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Sinoville, Magalieskruin

Molopo View Gastehuis B&B is geleë noord van Pretoria teen die hange van die immergroen Magaliesberge met 180°-uitsigte. Dit is die ideale plek om te oornag, rus en ontspan. Ons streef daarna om gerieflike verblyf...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sinoville, Magalieskruin

Serissaweg 341 is in Sinoville in Pretoria geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens in...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Magalieskruin

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Montana, Pretoria

Lala-Mont Villa is 'n moderne selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Pretoria. Dis ook bekend as die Jakarandastad na aanleiding van sy pers lanings en dié stil stad het 'n verskeidenheid natuurlike- en kultur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Magalieskruin akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za