Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Manaba Beach

4.5 / 5  
volgens 210 resensies
Lees regte resensies van Manaba Beach van 210 geverifieerde gaste.
Indien jy Manaba Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Manaba Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Manaba Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Manaba Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Manaba Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Manaba Beach

Dumela Flat 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba in Margate. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge. Die woonstel is op die gro...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Manaba Beach

Destiny4u Retreat is 'n ruim vakansiehuis met slaapplek vir 10 in Uvongo, Margate. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir 'n groep vriende of familie en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingr...

Vanaf
R715
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba Beach

Queens View 33 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Queens View-kompleks in Uvongo. Dis sowat 800 m vanaf Margate se strand en naby winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes e...

Vanaf
R847
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Manaba Beach

6 Salmon Road is 'n ou en ruim selfsorghuis in Uvongo. Hierdie vakansiehuis is 5 tot 10 minute se ry vanaf Margate Noord-strand. Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkam...

Spesiale Aanbod!
VanafR490
R392
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba Beach

11 Sha Bay Villas is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in 'n veilige kompleks in Uvongo geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba Beach

Breekwater is in die gewilde Manaba, 'n buitewyk van Margate, langs die kus geleë. Dis in die hartjie van die Hibiscus-kus in Margate met pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Daar is 2 selfso...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba Beach

Dumela Flat 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba in Margate. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby aan die strand. Die woonstel is op die grondvloer geleë en is volle...

Spesiale Aanbod!
VanafR490
R392
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba Beach

Vans View is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die grondvloer wat in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo geleë is. Die woonstel is teen die strand geleë op die welbekende Lillecrona Boulevard en is ideaal vir die hele ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba Beach

Hierdie luukse en ten volle toegeruste selfsorg-dakwoning het 'n see-uitsig van 180º vanaf die groot onderdak-balkon wat op die Uvongo- en Manaba-strand uitkyk. Daar is 'n ingeboude braai op die stoep met 'n tafel ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba Beach

6 Arrilette is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks in Manabastrand geleë is. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die eerste slaapkamer het 'n dubb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die a-Manaba akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Uvongo blad indien jy na meer Uvongo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]