Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Margate Beach

4.3 / 5  
volgens 143 resensies
Lees regte resensies van Margate Beach van 143 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Del Su Me 11 bied selfsorg-akkommodasie in 'n gerieflike drieslaapkamerwoonstel teen die strandmeer in die middel van Margate. Del Su Me 11 is op die eerste vloer van 'n veilige kompleks geleë. Dis na aan die gemee...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini Unit H bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dakwoonstel met 4 slaapkamers. Dié woonstel is in 'n kompleks in die hartjie van Margate en is stapafstand vanaf die hoofswemstrand, pier, restaurante, winkels...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Seabrook Apartment 505 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou bied 'n uitsig oor Margate se hoofstrand, 'n kinderswembad en die amfiteater. Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bes...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Margate Beach

Anju 15 is ’n netjiese en kompakte selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Anju-kompleks in Margate, net 300 m vanaf Margate se hoofstrand en swembad. Die ateljee het ’n oopplan-uitleg en bied verblyf aan 2 vol...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate Beach

Granada 304 is 'n volledig ingerigte selfsorgwoonstel in die veilige Granada-kompleks in die hartjie van Margate. Die woonstel het 'n uitsig oor die Blouvlaghoofstrand. Die kompleks is naby verskeie restaurante, kit...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini Unit N bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig en is in die Santorini-kompleks in die hartjie van Margate, net sowat 450 m van Margate se hoofs...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Colonial Sands Eenheid E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid op die derde vloer van 'n kompleks wat stapafstand van Margate se hoof-swemstrand, restaurante, vermaakgeriewe en winkels af gele...

Vanaf
R1 789
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Margate Beach

CBries is in Margate en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers met slaap...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Boulevard 501 is 'n dakwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks, in die hartjie van Margate. Die kompleks is oorkant Margate se hoofstrand, die Margate munisipale swembad en verskeie restaurante en winkels...

Vanaf
R710
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach

Seagull 514 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks teen die Margate-hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en die Margate visvang...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]