Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Margate Beach

4.3 / 5  
volgens 143 resensies
Lees regte resensies van Margate Beach van 143 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Colonial Sands Eenheid E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid op die derde vloer van 'n kompleks wat stapafstand van Margate se hoof-swemstrand, restaurante, vermaakgeriewe en winkels af gele...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach

Seagull 410 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront met 'n uitsig oor die hoofswemstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en Margate se visva...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

By 103 Granada sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. 103 Granada is 'n volledig opgeknapte, goed toegeruste luukse selfsorgwoonstel teen 'n bekostigbare prys. Dit het 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n en ...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini is in die hartjie van Margate en stapafstand vanaf Margate se hoofswemstrand, die Margate-pier, restaurante, vermaak en winkels. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n du...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Colonial Sands Eenheid B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid op die eerste verdieping van 'n kompleks wat stapafstand van Margate se hoof-swemstrand, restaurante, vermaakgeriewe en winkels a...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Margate Boulevard 116 is in ‘n vakansiekompleks teen Margate se gewilde Blouvlagstrand. Dié kompleks bied direkte toegang tot die kus en doendinge. Dié eenheid het 3 kamers en 2 badkamers. Die eerste kamer het ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate Beach

Granada 304 is 'n volledig ingerigte selfsorgwoonstel in die veilige Granada-kompleks in die hartjie van Margate. Die woonstel het 'n uitsig oor die Blouvlaghoofstrand. Die kompleks is naby verskeie restaurante, kit...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Colonial Sands 403 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Margate. Dié kompleks is lekker naby Margate se hoofstrand. Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Dié woonstel is op die derd...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate Beach

Spindrift 4 is 'n selfsorg-woonstel in Margate, in die middel van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir sy pragtige strande, woude, en subtropiese klimaat. Menige vakansieganger vat elke somervakansie die pad hierh...

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Colonial Sands Unit A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-eenheid op die onderste verdieping in 'n kompleks wat stapafstand vanaf Margate se hoofswemstrand, restaurante, doendinge en winkels geleë ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Margate Beach

Woodpecker on Marine is in die kusdorpie, Margate, geleë. Dié eiendom is net 1 km vanaf Margate se strand en 1,2 km van St Michael's-on-Sea se strand af. Verblyf by Woodpecker on Marine word in 9 basiese selfsorg...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 6)
Oord in Margate Beach

Margate Sands is ideaal vir diegene op soek na 'n prettige wegbreek aan die warm Suidkus. Ons is ideaal op die strand geleë en bied uitstekende geriewe op die perseel wat die hele gesin gelukkig sal hou en waar jy ...

Vanaf
R2 570
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Margate Sands is op Margate se gewilde hoofstrand net 153 km suid van Durban geleë. By ons kan gaste langs die swembad ontspan, die speletjieskamer benut, avontuur-gholf speel, of 'n ontspannende behandeling by die...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini is die perfekte plek vir jou volgende vakansie. Dis 'n plekkie waar jy jouself regtig kan bederf en steeds deel kan wees van die gonsende vakansie-atmosfeer. Die kompleks is in die hartjie van Margate gele...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini Unit G bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers in 'n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is gerieflik geleë; stapafstand vanaf Margate se hoofswemstrand, hawehoof, r...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate Beach

Beach Mansion 5 is in Margate geleë en is 'n topgehalte-opsie vir jou volgende gesinsvakansie. Die woonstel is naby geriewe soos restaurante, winkels en Margate se hoofswemstrand. Die eenheid het slaapplek vir 6 g...

Vanaf
R1 225
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Continental Court 14 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is ideaal geleë by die straat op van Margate se swemstrand, die Margate Pier...

Vanaf
R1 185
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Boulevard 405 is ’n selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks en is reg oorkant Margate se hoofstrand en die openbare swembad. Die verblyf is naby verskeie restaurante en winkels. Dié woonstel ...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Boulevard 201 is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is oorkant die hoofstrand en munisipale swembad geleë, en naby verskei...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Arabella No. 8 is een van 8 eenhede in 'n veilige kompleks teen Margate se strandmeer. Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Dié woonstel het 3 slaapkamers en die hoofslaapkamer is in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 61 tot 80

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za