Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Margate Beach

4.3 / 5  
volgens 143 resensies
Lees regte resensies van Margate Beach van 143 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini 501 is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Hierdie woonstel bied 'n prentjiemooi uitsig oor die Indiese Oseaan. Dié goed-toegeruste woonstel is op die vyfde verdieping en het slaa...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach

Boulevard 8 is ’n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is net oorkant Margate se hoofstrand geleë en die munisipale swembad, v...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini 302a bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel wat in 'n gesogte kompleks in Margate geleë is. Die woonstel is op die derde verdieping en bied lieflike see-uitsigte. Die eenheid beskik...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Boulevard 12 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Dis oorkant die hoofstrand en die munisipale swembad, en naby restaurante en winkels. Die woonstel bied slaa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Del Sume 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Dié woonstel bied uitsigte oor die rivier en die area van die balkon af. Die woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 4 volwas...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Margate Boulevard 302 is 'n selfsorgwoonstel in Margate. Dis in 'n veilige kompleks met 1 privaat onderdakparkeerplek en afstandbeheerde toegang. Oorgenoeg oop parkeerplek is ook beskikbaar. Die gebou het 'n gimnasi...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Rondevoux 26 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Rondevoux-woonstelkompleks in die hartjie van Margate met 'n uitsig oor die Blouvlagstrand. Daar is 'n Mugg and Bean-koffiewinkel en kelkiekr...

Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Colonial Sands 105 is ’n selfsorgwoonstel in die Colonial Sands-kompleks naby Margate se strand en verskeie winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkame...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Margate Beach

Boulevard 14 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is oorkant Margate se hoofstrand en die Margate munisipale swembad, en is ook naby verskeie wink...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Rondevoux 18 is 'n selfsorgwoonstel in Rondevoux, 'n veilige kompleks in die hartjie van Margate. Dié woonstel is ten volle toegerus en het 'n uitsig oor die Blouvlagsrand. Daar is 'n Mugg and Bean-koffiewinkel en ...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Boulevard 306 is 'n volledige selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is oorkant Margate se hoofstrand en munisipale swembad, asook naby restaurante en win...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Margate Beach

Seabrook 402 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Seabrook Holiday woonstelkompleks geleë is. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendi...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Boulevard 209 is 'n selfsorgwoonstel wat volledig gemeubileerde is. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks Margate Boulevard in die hartjie van Margate. Die kompleks is oorkant Margate se hoofstrand en munisipale...

Vanaf
R399
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Dajana 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Margate se hoofstrand, restaurante en kroeë. Dié eenheid is op die onderste verdieping, bied slaapplek aan 6 gaste en ...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Boulevard 6 is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Dis reg oorkant Margate se hoofstrand en die munisipale swembad, en ook lekker naby verske...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za