Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Lawrence Rocks (124)
Manaba (153)
St Michael's-on-Sea (58)
Windsor-on-Sea (12)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1138)
B&Bs (9)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (1114)

Resensies van Margate

4.5 / 5  
volgens 981 resensies
Lees regte resensies van Margate van 981 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Stafford Place 8 is in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Uvongo aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus geleë. Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Shelly Beach, Margate

Wild Waves bied verblyf in Shelly Beach aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Pure Venom Reptielpark, Shelly Centre, Skyline Natuurreservaat en verskeie strande in. Die...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba, Margate

Windsurf Woonstel Nommer 2 is 'n gerieflike dupleks-eenheid vir tot 6 gaste, net 200 m van die strand af. Dit bied 'n uitsig oor die see en het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die eerste 2 kamers h...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate

Villa Siesta No.6 is deel van 'n klein, veilige siersteenkompleks met 8 eenhede, net oorkant die pad van die strand. Van die eenhede is 4 aan die voorkant geleë, en die ander 4 meer na agter. Nommer 6 is een van di...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate North Beach, Margate

Malibu 2 is 'n pragtige woonstel met slaapplek vir 8 gaste reg teen Margate-Noord se strand en naby Manaba se blouvlagstrand. Die woonstel is ideaal vir 'n groter gesin of 2 kleiner gesinne wat deel. Daar is 4 slaa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

Four Sevens Holiday Unit bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-woonstel in ’n kompleks in Ramsgate. Die kompleks skuil in ’n lieflike, rustige tuin en is slegs 2 minute v...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate North Beach, Margate

35 Indigo Bay is in die veilige sekuriteitskompleks Indigo Bay, in ’n stil area in Margate, en dit bied ’n wonderlike see-uitsig met privaat toegang tot die dak. Die kompleks is in Margate se goue myl met die sw...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Topanga 58 is in die hartjie van Uvongo geleë en is net 'n kort entjie se stap van die strand en dorpie af. Geniet ’n Suidkusvakansie in ’n sjiek, moderne eenheid met see-uitsig en moderne geriewe. Topanga in U...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

192 Laguna La Crete bied 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in 'n gewilde kompleks wat oor Uvongo se strand, strandmeer, kloof en waterval uitkyk. Die woonstel het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 g...

Vanaf
R320
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Seascape Lodge 21 Uvongo is aan die Suidkus geleë en is die perfekte vakansiebestemming in Uvongo. Ons bied die ideale verblyf vir jou volgende gesinswegbreek. Dié klein, knus selfsorg-eenheid is in 'n kompleks m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 10 - Wys 91 tot 100

Welkom by die Margate akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]