Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Lawrence Rocks (114)
Manaba (151)
St Michael's-on-Sea (62)
Windsor-on-Sea (14)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1123)
B&Bs (8)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (1098)

Resensies van Margate

4.4 / 5  
volgens 926 resensies
Lees regte resensies van Margate van 926 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R540
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

Lekkerbly is in 'n stil woonbuurt in Ramsgate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en is net enkele minute van Ramsgate, Uvongo, Margate, Manaba en St Michael's se bekende swemstrande af. Hierdie selfsorg-eenh...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Calamari 10 is 'n vakansiewoonstel teen die strand in Ramsgate. Dit bied ongelooflike uitsigte oor die branders en die see. Dit is net 30 m van die veranda na die strand. Die woonstel het 2 verdiepings en bied slaa...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Calamari 11 is 'n seekant-vakansiewoonstel in 'n pragtige deel van Ramsgate Beach. Die woonstel se ligging is uitmuntend - branders wat breek en see-uitsigte, en jy kan direk van jou stoep af 30 m na die strand toe ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, Margate

533 on VillaMoya bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die Villa Moya-kompleks in Shelly Beach. Die woonstel is gerieflik geleë net 500 m van die strand, Shelly Sentrum en restaurante af. Die woon...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Manaba, Margate

Geniet die asemrowende en onbelemmerde see-uitsigte vanaf hierdie drieslaapkamer-seefronteenheid. Ontspan saam met jou familie en neem ongelooflike vakansie-herinneringe huis toe. Stap direk uit die kompleks uit op...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

205 Laguna La Crete is in die hartjie van Uvongo aan die Suidkus geleë en is binne loopafstand van die strand af. Hierdie pragtige eenheid het 'n balkon wat oor die oseaan en strand uitkyk waar jy dolfyne, walvisse...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

The Beachfront Unit 2 is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 woonstelle. Die sekuriteitskompleks is op die strand geleë met ongelooflike uitsigte. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 sla...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R425
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Dolphin View 503 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Lawrence Rocks, Margate. Margate is in die hartjie van die Hibiskuskus geleë en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Dit is...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Stafford Place 6 is in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie Uvongo aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal geleë. Die selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoo...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

The Court House is 'n selfsorgwoonstel in die Ramsgate Beach-area net suid van Margate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleksie is reg langs die rivier, net 'n entjie se ry langs die Ramsgate Blouvlagstrand af. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Margate akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za