Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 1877 reviews.

Marloth Park

Wildsbokkie Holiday Home

"Marlothpark is heerlik en naby genoeg om maklik die wildtuin te besoek vir die dag. Ek kan wel noem dat die omgewing nie rolstoel vriendelik is nie - dis feitlik onmoontlik om met 'n rolstoel te gaan stap weens die sand en klipperige paaie. As jy 'n gestremde persoon in jou groep het, is dit beslis 'n uitdaging."

Marloth Park

Klein Huisie

"Baie lekker en naby Krugerwildtuin."

Marloth Park

Visarend's Roep

"Die paaie is regtig baie sleg."

Marloth Park

Die Hartbeeshuisie

"Totaal verlief op die plek."

Marloth Park

Bushbaby Haven

"Ek is malverlief op die plek, ek was al voorheen daar en sal beslis in die toekoms weer gaan."

Marloth Park

Doringpoort Luxury Holiday Home

"Sal vir seker weer besoek, baie dankie."

Marloth Park

951 Geelvis

"Geniet die Amazing View-restaurant wat baie naby aan Geelvis is."

Marloth Park

Galago's Nest Bush Chalets

"What an experience with the animals in the park. Peaceful and calm. It was truly a blessing, we experienced nature like never before."

Marloth Park

Hippoholiday

"Alles wat jy nodig het, maar teen 'n prys. Kruideniersware uiters duur in Marlothpark so koop buite."

Marloth Park

Chip n Debs

"It was lovely, all amenities well-stocked."

Marloth Park

KrugerRiverVillas-Lionsgate

"Die estetika kort aandag, en redelik baie vullis wat rondlê."

Marloth Park

Tau Self-catering House

"Puik omgewing en atmosfeer. Van die grondpaaie benodig aandag. Diens en ontvangs by hek was baie goed."

Marloth Park

Paradise 3844

"Marlothpark is uitstekend, was nou al 2 keer daar sal weer en weer gaan."

Marloth Park

Leeus Villa

"Marloth is een van die beste plekke om te gaan vakansie hou. Marloth het gou in ons hart gekruip en sal altyd terug keer vir nog 'n belewenis. Alles is daar wat jy nodig het. Wonderlike plek vir almal, van oud tot jonk."

Marloth Park

4230 Impala

"Dit was beslis nie my eerste en laaste Marlothvakansie nie. Jul sal ons weer sien en dan beslis langer."

Marloth Park

Marlothii Safari House

"A very special place in our hearts."

Marloth Park

Mopani Manor

"Ons kuier altyd lekker in Marloth."

Marloth Park

Klein Huisie

"Rustige velddorp. Wilde diere loop tussen die huise rond. Baie veilig."

Marloth Park

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Sekuriteit is maar altyd 'n bekommernis, maar ons het dit niks slegter ervaar as in die res van die land nie. "

Marloth Park

Mongu

"Marlothpark is 'n heerlike vakansie-destinasie as jy die regte akkommodasie het. Dis baie besig in vakansietye en oor langnaweke. Op sekere dele is Marlothpark baie raserig en hoë verkeer veral by die verskillende ingangshekke en inkopiesentrums. Verder, baie lekker."

Marloth Park

Big Tuskers Bush Camp

"Just love Marloth Park."

Marloth Park

Mamba 1927

"Marloth bied 'n heerlike bederf vir 'n natuurliefhebber. Ek sal wel graag wou sien dat slegs inheemse plante in die tuine toegelaat word."

Marloth Park

Flight of the Eagle @ Kruger

"Marloth Park is such a gem. You can buy bails of grass, pellets for your resident animals and they will deliver fresh, divine milk tart and pastries from the local shop and it's just friendliness wherever you go."

Marloth Park

Impala Lily

"Baie vriendelike mense, altyd bereid om te help."

Marloth Park

Njiri - Your Place in Africa

"Great area with various budget options - close proximity to the Kruger is a bonus."

Marloth Park

Kudus Crest Bush Retreat

"Went to Marloth every year for a couple of years now. Everything is always well planned, best place to get away in nature."

Marloth Park

Spoorsnyertjie

"Good base to explore KNP."

Marloth Park

Huis Maroela

"Marloth Park was fantastic."

Page
Page 30 - Showing 871 to 900

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers