Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Matsulu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Matsulu.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Matsulu akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Matsulu Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Matsulu Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Matsulu

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malelane, Mpumalanga

12 Dwergarend bied gerieflike verblyf in die plaasdorpie Malelane. Dié dorp is naby die Malelane-hek na die Krugerwildtuin en bied die ideale oorslaapplek vir gaste wat bedags die park wil besoek. Dié gastehuis b...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malelane, Mpumalanga

Hennie's Rest 2 is in Malelane en is die ideale selfsorg-opsie vir gaste wat omring wil word deur die natuur se gewilde diere en rustige en ontspannende atmosfeer. Die ligging van die huis lok sakereisigers en vaka...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Malelane, Mpumalanga

Zion's is ‘n gerieflike selfsorgwoonstel in Malelane. Dit is ideaal vir sakereisigers, gaste wat na die Krugerwildtuin of oor die grens reis of ‘n oornagstop, maar ook heerlik vir langer tydperke. Gaste is dalk ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malelane, Mpumalanga

Hennie's Rest 1 is in Malelane en is die ideale keuse vir selfsorgverblyf vir gaste wat deur die natuur se bekendste diere omring wil word in vreedsame, rustige natuurskoon. Ons verblyf is perfek vir gaste op pad na...

Vanaf
R1 462
per nag, vir 2 mense
Lodge in Malelane, Mpumalanga

Rio Vista Lodge is op die oewer van die Krokodilrivier, wat oor die Krugerwildtuin uitkyk, geleë en is net 5 km vanaf die Malelane-hek. Die lodge word omring deur 'n pragtige tuin wat 'n asemrowende verskeidenheid ...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets skuil aan die oewer van die Krokodilrivier en dit is al wat jou van die gewilde Krugerwildtuin skei. Die chalets is die perfekte verblyf langs die rivier in Malelane. Die chalets beskik oor ide...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malelane, Mpumalanga

Bezuidenhout B&B bied warm, vriendelike en gasvrye diens in smaakvol gemeubileerde kamers in Malelane, 'n skamele 6 km van die Kruger Wildtuin, 28 km van die Swaziland-grens, en 50 km van die Mosambiek-grens. Met 1...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malelane, Mpumalanga

Buffalo Street Cottages is in Malalane geleë. Dis net 6 km van die Krugerwildtuin se Malelane-hek af en perfek vir diegene wat uit die stad wil wegbreek. Daar is 2 eenhede - die Buffalo- en Rhino-eenheid. Die 1 ee...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malelane, Mpumalanga

Cycas Gastehuis is in 'n stil area van Malelane, 7 km van die Malelane-hek (Nasionale Krugerwildtuin), 50 km van Mosambiek (Lebombogrens), 45 km van Swaziland (Jeppes Reef) af geleë. Dit is 'n gerieflike oorslaappl...

Vanaf
R384
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Malelane Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin tussen die suikerrietvelde van die buurplase en die majestueuse savanne van die Kruger Wildtuin wat deur die Krokodilrivier geskei word. Die kamp is naby d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za