Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (33)

Resensies van McGregor

4.5 / 5  
volgens 243 resensies
Lees regte resensies van McGregor van 243 geverifieerde gaste.
Indien jy McGregor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in McGregor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van McGregor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as McGregor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

McGregor Akkommodasie

35 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in McGregor

Koningsrivier is op die Kingsrivier Plaas net buite McGregor. Verblyf word vir tot 12 gaste in 2 selfsorgeenhede gebied. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroott...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor

Sunflower Cottage is 'n selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor in die Wes-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie-wegbreek as jy die historiese dorpie en die omliggende wynlande in 'n nostalgiese en rustige...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in McGregor

Greystone Cottage is 'n rietdak kleihuis uit die 19de eeu en spog met berg uitsigte. Dié huis het 'n groot tuin wat baie geskik is vir kinders of honde. Daar is 2 slaapkamers wat gerieflik gemeubileer is vir 4 gast...

10% af Weeksdae!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in McGregor

Orchard Cottage is 'n pragtige, ou selfsorg-eenheid wat in die appelkoosboorde in McGregor in die mooi Brederiviervallei van die Wes-Kaap geleë is. Die kothuisie kan tot 4 volwassenes huisves en het 2 slaapkamers, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

Veldt Huisie is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel in McGregor. Dié dorpie is in die wyn- en vrugtevallei in die Langeberg-streek, omring deur die Langeberge. Die blyplek is net 'n entjie vanaf die hoofstraa...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McGregor

Wild Almond Cottage is in McGregor, 'n gewilde bestemming vir besoekers vanweë die verafgeleë ligging en bekoorlikheid van die dorpie. Daar verblyf beskik oor 2 kothuise, Die Wild Almond Kothuis en die Anneks. Alb...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in McGregor

Christmas Cottage is in die bekoorlike dorpie McGregor geleë en bied slaapplek aan 12 gaste. McGregor staan bekend as die dorp waarin tyd stil gaan staan het en bied verskeie wynlandgoedere, fietsry- en voetslaanro...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in McGregor

Green Gables Country Inn is in McGregor in die Robertson-wynlande geleë. Daar is 4 kamers wat in historiese monumente geleë is en elke kamer het 'n privaat ingang. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en die kamers ...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR880
R587
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McGregor

Summer House is in die dorpie, McGregor, tussen die berge geleë. Dié bekoorlike gastehuis bied selfsorgverblyf vir oornagreisigers. Ian, die eienaar en gasheer, sal daar wees om gaste te verwelkom. Verblyf word ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor

Betty Boop Kothuis bied verblyf aan 2 gaste in 'n knus kothuis is Mcgregor wat 600 m vanaf die middedorp geleë is. Dié oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor

Easy 4 Dayz is in McGregor en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor

Die kothuis is in Mcgregor geleë, 'n klein dorpie in die berge van die Wes-Kaap en 'n gebied wat bekend is vir argitektuur en natuurroetes. Plum Tree Cottage bied slaapplek aan 4 gaste in 2 aparte eenhede. Die ko...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor

Ons Huisie is 'n tradisionele kothuis met witgekalkte mure en 'n grasdak in die dorpie McGregor. Daar is slaapplek vir tot 4 gaste wat dit ideaal maak vir paartjies of gesinne met kinders. Die hoofslaapkamer het '...

Vanaf
R604
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in McGregor

McGregor Backpackers is in die hartjie van McGregor aan die voet van die Riviersonderendberge. Dis naby al die interessante plekke in dié mooi dorpie. McGregor Backpackers bied rugsakreisigerslosies en sakpasverbl...

Winter-
aanbod!
VanafR1 700
R1 133
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor

Maggie's Gift bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike en pragtig versierde gastekothuis op 'n residensiële perseel in McGregor. Die kothuis is in die veilige bo-dorp geleë en is aan die hoofhuis geheg, ma...

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McGregor

Yellowstone Cottages is in die oulike dorpie McGregor en bied gerieflike verblyf in 2 selfsorg-kothuise. Yellowstone Cottages is die ideale plek om van die besige stadslewe te ontsnap en die rustigheid van die omgew...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

Apricottage is 'n lieflike grasdakkothuis in McGregor. Die kothuis het 'n groot stoep wat toegang tot 'n privaat Karootuin bied. Gaste kan lekker ontspan en die uitsig geniet. Die bekoorlike kothuis bied slaapplek...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor

Rietdakkie is 'n bekoorlike kothuis net 10 minute se stap vanaf die winkels en restaurante in McGregor. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat wil wegbreek vanaf die stadsgewoel. Daar is verskeie geleenthede v...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor

The Karoo Cottage is 'n romantiese selfsorg-gastehuis met 'n grasdak in die dorpie McGregor en bied 'n bekoorlike en romantiese wegbreekplek vir 'n paartjie. Dit is apart in 'n pragtige, skaduryke tuin op die hoofer...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

91 Long Street is 'n groot selfsorghuis in McGregor. Die huis is pragtig opgeknap en bied slaapplek vir 6 gaste. Dié huis het 3 en suite-kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die McGregor akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za