Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (36)

Resensies van McGregor

4.5 / 5  
volgens 179 resensies
Lees regte resensies van McGregor van 179 geverifieerde gaste.
Indien jy McGregor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in McGregor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van McGregor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as McGregor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

McGregor Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Aanbod!
VanafR2 700
R1 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in McGregor

Lady Grey Walk Cottage is 'n selfsorgkothuis in McGregor, 'n dorpie tussen berge en wingerde. Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 2 slaapkamers, 'n kamer op die tussenvloer, 3 badkamers en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

Vrede Huisie is 'n lieflike gerestoureerde huis in die hartjie van McGregor. Dit het 'n groot stoep wat na noord front en 'n groot braai-area met 'n plonspoel in 'n pragtige tuin. Die kothuis bied slaapplek aan 6 ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McGregor

Little Haywards bied topgehalte-verblyf in die bekoorlike dorpie McGregor in die Breederivier-vallei. McGregor is 2 ure se ry van Kaapstad af, wat dit die ideale naweekwegbreek maak. Haywards House is stapafstand va...

Vanaf
R4 450
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in McGregor

Rose House is 'n pragtige Georgiaanse villa met 'n lieflike tuin in McGregor. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir romantiese wegbreke, gesinne of groot groepe. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en besk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor

Rietdakkie is 'n bekoorlike kothuis net 10 minute se stap vanaf die winkels en restaurante in McGregor. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat wil wegbreek vanaf die stadsgewoel. Daar is verskeie geleenthede v...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor

Plum Tree Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Die kothuis is in McGregor, 'n klein dorpie in die Wes-Kaap se berge. Dit is sowat 150 km oos van Kaapstad en is bekend vir sy ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

Apricottage is 'n lieflike grasdakkothuis in McGregor. Die kothuis het 'n groot stoep wat toegang tot 'n privaat Karootuin bied. Gaste kan lekker ontspan en die uitsig geniet. Die bekoorlike kothuis bied slaapplek...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor

Mckhaya in McGregor is 'n sonderlinge kothuise met eklektiese, bont dekor. Dié studio-kothuis is ruim en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Dis ideaal vir gaste wat McGregor wil verken. Dié studio-kothu...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in McGregor

Old Village Lodge is 'n luukse gastehuis in die platteland, geleë op 0,2 hektaar van lieflik gemanikuurde tuine wat spog met gevestigde vrugtebome, kronkelende wandelpaadjies en sierfonteintjies. Hoog in die dorpie...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

Ladybird Cottage is 'n gesinsvriendelike selfsorgkothuis met 'n ontspanne atmosfeer. Die groot inheemse tuin spog met verskeie voëlspesies, 'n braai-area en 'n swembad. Die groot agterstoep het uitsigte op Kleinber...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die McGregor akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]