Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van McGregor

4.5 / 5  
volgens 209 resensies
Lees regte resensies van McGregor van 209 geverifieerde gaste.
Indien jy McGregor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in McGregor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van McGregor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as McGregor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

McGregor Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf McGregor

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

The Village Loft is 3 km buite Robertson in Village Way se sekuriteitskompleks oorkant Robertson se gholfbaan. Die kompleks bied 'n uitsig oor die Breederivier, op die Langeberge en die wingerde langsaan. Dié woon...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

On the 18th is op die Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson geleë en bied 3 kamers met 'n uitsig oor die gholfbaan. Gaste kan die 18de Setperk-kamer, die 15de Skoonveld-kamer of die 10de Skoonveld-kamer bespreek...

Vanaf
R3 550
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Gecko Lodge bied selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis op die Silwerstrand Gholflandgoed se Village Estate. Die landgoed is net 3,6 km van Robertson af, in die skadu van die Langeberge, naby die Breederivier. Di...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

@ Rina's is in die pragtige Silwerstrand-gholflandgoed, 1,4 km buite Robertson geleë en is omring deur die grootste wynlandgoedere in die Wes-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede en daar is slaapplek vir tot 7...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R798
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Lily's Rest bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer apart van die hoofhuis. Lily's Rest is op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon op die Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed in Robertson. Dit is idea...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Private Modern House on Golf Estate is 'n selfsorg-instansie op die Silwerrand Gholflandgoed in Robertson, 'n dorpie langs die R62-Wynroete in die Wes-Kaap. Die dorp spog met pragtige uitsigte op die omliggende berg...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Vredenhof Cottages is in die hartjie van die wynroete in Robertson, Wes-Kaap, 'n dorpie bekend as die Vallei van wyn en rose. Die omgewing is bekend vir sy voetslaanroetes, wynplase en valskermspring. Dit is die pe...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Barry House is op die Riverton perdestoetery en wynplaas in Robertson in die Wes-Kaap geleë. Die eksklusiewe selfsorg-herehuis, met 'n 4-ster-gradering, word as 'n geheel bespreek en bied gerieflike slaapplek vir 1...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Randrivier is 'n idilliese grasdak-gastehuis wat omtrent 1 km van Robertson af geleë is. Robertson is bekend vir sy rustige atmosfeer, maar ook vir al sy restaurante, winkels, kroeë en natuurlik die uitstekende wy...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Merlot Manor Guesthouse is in 2015 opgeknap en is nou 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Robertson naby al die geriewe, maar tog in 'n stil keeromstraat sodat gaste die rus en vrede kan geniet wat die plattela...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Grace Cottage is op die eienaar se perseel in die prentjiemooi dorp Robertson geleë. Dié dorp is op die gewilde Kaapse Roete 62 en word omring deur die Langebergberge, pragtige valleie, eindelose wingerd en plase....

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Stay @ Adderley 16 is 'n selfsorgkothuis in Robertson in die Wes-Kaap, en bied rustige en gehalte-verblyf in 'n dorpie vol geskiedenis en goeie wyn. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkame...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

18 on Adderley is 'n selfsorgkothuis in Robertson in die Wes-Kaap wat rustige gehalteverblyf in 'n dorpie propvol geskiedenis en goeie wyn bied. Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer en het slaapplek vir tot ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

@ Hope 13 is 'n selfsorgkothuis in Robertson, Wes-Kaap, en bied gehalte verblyf in 'n dorp met 'n ryk geskiedenis en goeie wyn. Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar is 2 badkamers. Beddegoed...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Robertson, Kaapse Roete 62

LemonTree House is 'n gastehuis in 'n ou dorpshuis in die hartjie van Robertson. Dit is in 'n tuin van 'n halwe hektaar groot geleë, met groot, ou pekanneutbome, eikebome en blomtuine. Dit skep 'n koel, groen lusho...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75

Welkom by die McGregor akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za