Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Meer-en-See

4.4 / 5  
volgens 72 resensies
Lees regte resensies van Meer-en-See van 72 geverifieerde gaste.
Indien jy Meer-en-See besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Meer-en-See.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meer-en-See gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meer-en-See Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meer-en-See Gastehuise

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See

Hilton Manor Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Meerensee. Dié woonbuurt in Richardsbaai bied 'n pragtige uitsig oor die Mzingazi-meer. Ons het 6 en suite-slaapkamers wat individueel versier is en toegeru...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See

The Crayzee Fish Guest House is 'n bekoorlike en ruim gastehuis wat in 'n pragtige, stil en veilige buurt in Meerensee, Richardsbaai geleë is. Dié gastehuis is ideaal en gerieflik vir sakereisigers, vakansieganger...

Vanaf
R1 284
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See

Jou potensiële gasvrou en gasheer, Hanlie en Rudie, verwelkom jou graag by DuneSide Guest House wat luukse akkommodasie teen 'n bekostigbare tarief bied. DuneSide Gastehuis is in uMhlathuze, Richardsbaai, in die ha...

10% af Naweke!
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See

Umuzi Gastehuis in Meer En See bied luukse, ruim verblyf en uitstekende kos. Dis ook die ideale basis vanwaar gaste die area kan verken. Dié gastehuis is in 'n rustige omgewing en ideaal vir sakereisigers, romantie...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See

Die Royal Pelican is in die hoofweg van Richardsbaai en is in 'n pragtige tuin met braai-areas en 'n swembad geleë. Verblyf word in kamers met 'n tuinuitsig gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorgi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See

Air 29 is in Meerensee geleë en bied gaste 'n keuse van kamers met privaat ingange. Dit is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 2 gaste in elke kamer. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede k...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See

Crayfish Creek Guest House is in Richardsbaai aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë, sowat 200 km noord van Durban. Die gastehuis is geleë in 'n stil omgewing, maar naby genoeg aan die hoofpaaie, strande, winkelsent...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meer-en-See

Isibaya Guest Lodge is in 'n stil, pragtige en veilige woonbuurt in Meerensee, Richardsbaai. Verblyf by Isibaya Guest Lodge word in 2 soorte kamers gebied. Elke kamer het óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meer-en-See

Emangunini Guesthouse bied gerieflike gastehuis-verblyf in 'n privaat huis in 'n woonbuurt in Meer-en-See. Die ligging bied maklike toegang tot 'n gholfbaan, strande en die Meer-en-See Mall. Verblyf word in 6 gast...

Vanaf
R967
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See

Benguela B&B bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Meerensee in Richardsbaai. Ons is sentraal geleë, 10 minute van die sakekern af, 15 minute van die lughawe af en net 5 minute van die strand en gholfbane af. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Meer-en-See gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Meer-en-See akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Meer-en-See akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za