Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Melkbosstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Melkbosstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 267 resensies.

Melkbosstrand

8 on Penguin

"Lovely beach town fondly remembered from my childhood days."

Melkbosstrand

The Beach Villa

"Mooi strand, vriendelike mense."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Atlantic Loft

"Very pretty on the sea side. Fresh sea air is a privilege. "

Melkbosstrand

Beach Road Accommodation

"Beautiful, safe, friendly."

Melkbosstrand

Huisie by die See

"Mooi en rustig."

Melkbosstrand

Melkboss Inn

"Ongelooflike mooi en skoon kusdorpie. Vriendelike, oop mense wat deurentyd gewillig en bereidwillig is om te help, maak nie saak of jy uiteet of sommer net in die winkel in stap nie. "

Melkbosstrand

Melkboss Inn

"Maklike toegang na Kaapstad. Lekker lang wit strande. "

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Beach Music

"Dankie vir al die moeite, liefde en omgee tydens ons kuier. Ons kom definitief weer. "

Melkbosstrand

Lavender House and Sunshine Cottage

"Sal definitief meer in Melkbosstrand kuier na die eerste ervaring, mense is vriendelik, diens is goed, pragtige uitsig en vele meer!"

Melkbosstrand

Lavender House and Sunshine Cottage

"Baie nice plek om weg te breek en te ontspan, vriendelike diens, alles is so gemaklik ek sal beslis weer kom."

Melkbosstrand

Quest Bed and Breakfast

"Pragtige plek met mooi strand is naby Bloubergstrand en die res van Kaapstad. Genoeg om jou mee besig te hou. Lekker eetplekke. "

Melkbosstrand

Huisie by die See

"Lieflike strand met heerlike eetplekke. Lekker naby aan Kaapstad, tog die lekkerste plattelandse gevoel."

Melkbosstrand

7 On Bato

"Heerlike gesinstrand!"

Melkbosstrand

Huisie by die See

"Baie rustig en jy kan lekker ontspan. "

Melkbosstrand

Melkbos on D’Beach

"Ongelooflike oulike eetplekkies al langs die see wat beskikbaar is. Te kies en te keur. "

Melkbosstrand

Huisie by die See

"Mooi dorpie en definitief 'n bestemming. "

Melkbosstrand

Melkbosch Guest House

"In ag genome dat dit die laaste week van die skoolvakansie was, was dit relatief stil. "

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Atlantic Loft

"Geen, behalwe dat die wegbreek die moeite werd was en dit was die perfekte plek vir 'n wegbreek. "

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Listen to the Waves

"Pragtig lekker strand en skoon."

Melkbosstrand

Watersedge 3

"Mooi omgewing naby toeriste aantreklikhede soos wynplase, lekker eetplekke, Darling ens. Mooiste uitsig op Tafelberg."

Melkbosstrand

The Beach Villa

"Baie oulike dorp, vriendelik en alles is daar wat mens benodig tydens jou kuier. "

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Leeward Lodge

"Kan nie juis praat oor Riebeeckstrand nie, maar Melkbosstrand is 'n lieflike plekkie."

Melkbosstrand

The Beach Villa

"Lovely place, close to the city but still feels like small town."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

8 on Penguin

"Lekker plek om te stap op die sand."

Melkbosstrand

Eden of Africa Guest Lodge

"Baie mooi daar. Baie lekker plek."

Melkbosstrand

Quest Bed and Breakfast

"Very save, we could have walks to shopping mall. Also did the MyCity bus route to Sea Point."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

8 on Penguin

"Baie skoon en rustige strand."

Melkbosstrand

1 on Rio

"Melkbosstrand is 'n baie rustige area en dit is hoekom ek dit gekies het."

Blad
Wys 1 tot 30