Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Merweville

4.5 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Merweville van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Merweville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Merweville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Merweville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Merweville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Merweville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Merweville

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Muggefontein is 'n werkende merino skaapwol- en olyfplaas, wat op die R353 geleë is, net 40 km van Fraserburg af. Hier kan jy die hartlike gasvryheid van die Karoo verwag, asook die rustigheid en veiligheid van die...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Leeu-Gamka, Groot-Karoo

Pastorie Huisie is op die N1-hoofweg in die dorpie Leeu Gamka in die Wes-Kaap. Die woonstel is langs die hoofhuis. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -lee...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Gamka Olives Farm Accommodation is gerieflik in die klein dorpie Leeu-Gamka geleë wat weerskante van die spoorweg en die N1 tussen Laingsburg en Beaufort-Wes is. Kalamata Cottage 'n selfsorgkothuis teen die olyfbo...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Groot-Karoo, Karoo

Kalkfontein Gaste Plaas is ongeveer 4,5 uur se ry van Kaapstad af en ongeveer 6 uur van Bloemfontein af. Dit kan 10 mense in 3 slaapkamers akkommodeer en het 'n lekker plonspoel vir die warmer Karoo-dae. Kalkfontein...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Uitershoek Guest House is 'n selfsorg-plaashuis in die Sentrale Karoo en dis sowat 50 km van die bekende toeristedorpie Prins Albert af. Die alleenstaande huis is afgesonder van enige bure. Dis ook sowat 3 km van di...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot-Karoo, Karoo

Rooiheuwel is 'n selfsorg-gasteplaas in die Kaoo. Dis geleë op die pragtige platorand van die Nuweveldberge in die Groot Karoo met sy tipiese Karoo-berglandskap. Ons is sowat 80 km wes van Beaufort-Wes en 60 km noo...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

Toevlug Guest Farm is in die buitewyke van Sutherland en bied gehalte-verblyf vir 'n naweekwegbreek. Dié huis is volledig toegerus vir selfsorg en bied ouwêreldse plaasverblyf. Daar is nie elektrisiteit nie, sle...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Merweville

Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Kampeer/karavaan in Klein Roggeveld, Moordenaarskaroo

Gemsbokfontein is ideaal vir 'n groep vriende of familie wat lief is vir die natuur en wil wegbreek van die besige alledaagse lewe. Kom verken die tipiese Karoo-natuurskoon van naby as jy in die veld gaan stap, berg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

De Brak Guest Farm bied 'n lieflike Karoo-wegbreek met lieflike ouwêreldse sjarme en Georgiaanse-styl plaashuis Die huis word slegs van sonkrag voorsien. Daar is slaapplek vir 10 volwassenes en kleiner kinders en b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Abrahamskraal Guest Farm is 'n skaapboerdery langs die R353, net 18 km vanaf Leeu Gamka en 35 km vanaf Prins Albert. Abrahamskraal bied eenhede met slaapplek vir 4 tot 8 gaste. Gaste kan plaashuis met slaapplek vir...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za