Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Merweville
4.5/5
volgens 137 resensies

Lees regte resensies van Merweville van 137 geverifieerde gaste.

Indien jy Merweville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Merweville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Merweville Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Merweville accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Merweville akkommodasie

Bladsy 3 - 11 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Merweville
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)

Mountain House is 'n lieflike selfsorghuis hoog op in die Nuweveldberge op die Kalkfontein-plaas en dis 13 km vanaf...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R11 900
per nag, vir 10 mense

Kalkfontein Gaste Plaas is ongeveer 4,5 uur se ry van Kaapstad af en ongeveer 6 uur van Bloemfontein af. Dit kan 10...

Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Wildkyk
Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R11 900
per nag, vir 10 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense

Uitershoek Guest House is 'n selfsorg-plaashuis in die Sentrale Karoo en dis net 3 km vanaf die N1. Dit is ook sowa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Bergfietsroetes
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Rooiheuwel is 'n selfsorg-gasteplaas in die Kaoo. Dis geleë op die pragtige platorand van die Nuweveldberge in die ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 100
per nag, vir 10 mense

Toevlug Guest Farm is aan die buitewyke van Sutherland geleë en bied gehalteverblyf vir 'n naweekwegbreek. Toegang ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 10 mense

Verblyf binne 100 km van Merweville
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Abrahamskraal Guest Farm is 'n skaapboerdery langs die R353, net 18 km vanaf Leeu Gamka en 35 km vanaf Prins Albert...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense

Brinksfontein Guest House is 70 km van Laingsburg en 60 km van Sutherland af op 'n grondpad uit, in die stil en rus...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)

Watervalsrivier is 'n plaas net buite Prins Albert in die Karoo wat rustige verblyf met Karoo-sonsondergange en pra...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)

Ini Boz Guesthouse

Selfsorg in | Karoo, KarooKlein Roggeveld
Vanaf
R3 300
per nag, vir 10 mense

Ini Boz Guesthouse bied selfsorg-vakansieverblyf in 'n ruim huis op 'n plaas sowat 48 km vanaf Laingsburg in die Ka...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R2 320
per nag, vir 8 mense

Middelstevlei Gastehuis bied selfsorgverblyf in 'n plaashuis 45 km buite Laingsburg op 'n grondpad uit die dorp. D...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R2 320
per nag, vir 8 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem