Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Merweville

4.5 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Merweville van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Merweville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Merweville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Merweville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Merweville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Merweville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Merweville

Vanaf
R2 035
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

African Relish - Akkedis Cottage is 'n selfsorgkothuis in die stilste hoekie van Prins Albert, net 5 minute se ry van die middedorp af. Dié rietdakkothuis het elegante dekor, is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie, Prins Albert. Verblyf beskik oor 3 dubbelkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 1 kamer met 2 driekwartbeddens wat in 'n gevestigde tuin geleë is. Al 4...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Bid Huisie is 'n gerieflike selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Prins Albert. Dié huis is ideaal vir 'n gesin- of groepwegbreek. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Scense skuil net 'n entjie van die hoofpad af in 'n vreedsame hoekie van Prins Albert. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike en suite-kamer en kothuis wat albei onafhanklik is van die hoofhuis. ...

Vanaf
R1 580
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Gamkaskloof - Sankie Marais is ’n selfsorgkothuis in die afgeleë Gamkaskloofvallei, "Die Hel", in die Swartberg Natuurreservaat. Die lang, nou Swartberg Natuurreservaat is tussen die Groot Karoo en Klein Karoo en...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Artist's House is 'n selfsorghuis in Prince Albert - 'n bekoorlike Suid-Afrikaanse dorpie aan die voet van die Swartberg in die Karoo-streek van die Wes-Kaap. Prince Albert spog met 'n hele rits doendinge, soos wyn-...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Bougain Villa guest house is ‘n vakansiebestemming met verskeie verblyf-opsies. Geniet bekostigbare, luukse oornagverblyf in dié Victoriaanse huis. Verblyf word gebied in 2 en suite-dubbelkamers en ‘n koningin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Haven on Church is in die prentjiemooi Prins Albert en is naby restaurante, winkels, kunsgalerye en ander besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiema...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Olive Grove Cottages bied bekoorlike gaste-eenhede in die oulike Karoodorpie, Prins Albert. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste en die eenhede kan ook saam bespreek word vir 6 gaste....

20% af Aanbod!
VanafR1 094
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soek na ware Karoogasvryheid, gehalte, gemak en kos begroet. Elke suite het 'n privaat ingang wat m...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

At 85 on Church is naby restaurante, winkels, kunsgalerye en besienswaardighede in Prins Albert geleë. Dis in 'n pragtige groot tuin met 'n swembad. Die verblyf beskik oor die hoofhuis met slaapplek vir 8 gaste en...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Uitkyk House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Waterkop-area aan die buitewyke van Prins Albert. Dié dorpie skuil onder die Swartberg in die Karoo en bied 'n verskeidenheid doendinge, van wyn...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

81 on Church is 'n Victoriaanse gastehuis in die Karoo-dorp Prins Albert, stapafstand vanaf 'n aantal koffiewinkels en restaurante waar gaste plaaslike kookkuns kan geniet. Prins Albert is bekend vir sy vars en dro...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Aandrus is 'n plaasstyl-huis in die Karoo met 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n eet- en TV-kamer en lieflike braaigeriewe. Drie van die kamers is toegerus met lugversorging en die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

The Cottage is 'n pragtige en gerieflike erfeniskothuis in die historiese dorpie Prins Albert. The Cottage is 'n oorspronklike plaashuis wat in 1852 gebou is en is naby 'n hele rits winkels en restaurante in die dor...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 46 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za