Geverifieerde Resensie
Midlands Meander
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Midlands Meander bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 273 resensies.
"Howick het my beïndruk. Daar is genoeg oulike winkeltjies en eetplekke om seker te maak dat ek weer daar sal oorbly as ons weer Midlands besoek. "
"Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis."
"Die dorpie is baie mooi en ook naby die Midlands Meander wat die doel van ons besoek was."
"It's a laid back place with beautiful scenery, it's exactly what the doctor will prescribe for relaxation and fresh air. Wonderful destination is all I have to say."
"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."