Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Mineralia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mineralia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mineralia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mineralia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mineralia Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mineralia

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg, Eastdene

Lisané is 'n pragtige gastewoonstel en bied gerieflike verblyf in Middelburg, 'n dorpie in Mpumalanga. Die huis is sentraal en ideaal vir sakereisigers én vakansiegangers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Revenir is naby Middelburg Mpumalanga Mall geleë en bied gehalteverblyf teen sakpaspryse. Die gastehuis het 2 dubbelkamers, 2 enkelbeddens, 'n enkelkamer en 'n kamer met slaapplek vir 3. Geriewe in elke kamer slui...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Hotel in Middelburg, Mpumalanga

The Elixir Hotel is in die dorpie, Middelburg geleë en bied gemaklike verblyf wat ideaal is vir beide sake- en ontspanningreisigers. Die hotel het 'n gerieflike ligging naby 'n winkelsentrum en restaurante, en bied...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Haven Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga, bied uitstekende akkommodasie vir toeriste. Naby geleë aan besienswaardighede soos Middelburg Mall, Midwater Mall, Industrieële Park, Suid-Afrikaanse/Europese Besigheidsp...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Middelburg is halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld geleë, wat Del Roza Guest House die ideale oornagverblyf maak vir besoekers wat onderweg is na die Laeveld en Krugerwildtuin. Middelburg is ook net 'n uur se...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Eastdene

Woodpecker Guest House is in die skilderagtige dorpie Middelburg. By ons sal jy absoluut tuis voel en bederf word met heerlike ontbyt en aandete. Die kamers is netjies, skoon en pragtig versier. Ons 7 kamers is sm...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Tudor Manor Guest House is gerieflik geleë in die middel van Middelburg in Mpumalanga. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op pad is na Mosambiek, die manjifieke Panorama-roete en die Nasionale Krugerwildtuin...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Aero Lodge is 'n kommersiële gastehuis wat voorsiening maak vir die oordeelkundige sakeman en vakansieganger. Aero Lodge is in Aerorand, 'n stil voorstad, aan die suidwestelike kant van Middelburg in Mpumalanga gel...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Oregon Place Guesthouse is in Middelburg, Mpumalanga op die N4 geleë, so dis die perfekte oornagplek vir reisigers onderweg na Mosambiek, Swaziland, die manjifieke Mpumalanga-roete en die Krugerwildtuin. Die gaste...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clubville, Mpumalanga

Die Middelburg Country Club spog met ’n luukse gastehuis met 40 slaapkamers en 2 baie luukse suites wat spesifiek op sakelui, sportmanne- en -vroue, sportspanne en naweekgroepe gerig is. Gesinne is meer as welkom ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Mineralia akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Middelburg blad indien jy na meer Middelburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za