Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (53)
Wildsplase (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Modimolle

4.1 / 5  
volgens 144 resensies
Lees regte resensies van Modimolle van 144 geverifieerde gaste.
Indien jy Modimolle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Modimolle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modimolle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modimolle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Modimolle Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle

Mapo Zulu Lodge is in die dorp Modimolle in Suid-Afrika se Limpopo-provinsie geleë en ons bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Ons bied verblyf in 6 en suite-kamers. Da...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Modimolle

Nyl Retreat is 'n selfsorg-bestemming op die platteland, sowat 8 km van Nylstroom af wat dit die ideale wegbreekplek maak vir diegene wat die stad wil ontsnap. Kom geniet vars lug, ongelooflike sonsondergange en wor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle

Die Ou Kuierstoep Gastehuis bied 'n rustige, unieke wegbreekplek in die Bosveld vir die hele gesin. Die Ou Kuierstoep Gastehuis bied verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers en toeriste wat op pad is...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Modimolle

Monyane Bush lodge is 'n rustieke selfsorg-eenheid in n rustige ongerepte omgewing van die Waterberge in Limpopo. Dit is geskik vir werklike avontuurlustige natuurliefhebbers wat die soms oorweldigende stilte en vre...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle

De Duiker Gastehuis is aan die buitewyke van die pragtige dorpie Modimolle geleë. Die verblyf by De Duiker bestaan uit 4 smaakvol versierde kamers wat onderskeidelik met 'n koninggrootte-bed, dubbelbed en 2 enkelb...

25% af Winteraanbod!
Vanaf
R2 350
per nag, vir 17 mense
Selfsorg in Modimolle

Phiva Lodge is op 'n wildsplaas in die hartjie van die Waterbergdistrik geleë en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met familie en vriende. Die plaas is 13 km buite Modimolle. Die lodge beskik oor 6 kamers waarv...

Vanaf
R885
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle

Jean-Alno Gastehuis is in die dorpie Modimolle in die Waterbergstreek van Limpopo. Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 ruim slaapkamers wat toegerus is met enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Die ...

Vanaf
R160
per nag (plek vir 4)
Oord in Modimolle

Modimolle Holiday Resort bied selfsorg-eenhede en is op 'n privaat plaas 8 km vanaf Modimolle geleë. Daar is geen grondpaaie nie. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir gesinne, paartjies of groepe wat op so...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle

Amonelle Gastehuis bied gerieflike kamers vir reisigers in Modimolle. Die gastehuis het 3 kamers met slaapplek vir 2 gaste in elk. Die kamers het elkeen 'n bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. El...

Vanaf
R916
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle

Op De Hoek Gastehuis is in Modemolle en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers. Die gastehuis het 4 slaapkamers waarvan 2 met dubbelbeddens en 2 met 2 driekwartbeddens ingerig is. Die gesins-ee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Modimolle akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za