Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Montana Park

4.5 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Montana Park van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Montana Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Montana Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Montana Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Montana Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Montana Park Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R658
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montana Park

Christa's Place is in Montana Park, Pretoria, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en hospitale. Die suite is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montana Park

Chapter One Overnight Cottage is 'n ruim en privaat selfsorgkothuis met 'n huislike atmosfeer in Montana Park, Pretoria. Chapter One is binne stapafstand van Kolonnade-winkelsentrum en Montana Traders. Montana Priva...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montana Park

Montana Cape Guest House bied gerieflike verblyf in 'n Kaap-Hollandse gastehuis in Montana, 'n stil woonbuurt in Pretoria. Ons het 4 gastekamers met basiese selfsorgfasiliteite. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Montana Park

Afrika Ikhayelihle Guest House is in Montana Park in Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers wat individueel versier is en waarvan 1 kamer selfsorg is. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of 2 enke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montana Park

Threebees Guesthouse is in die noordelike gedeelte van Pretoria geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf word gebied in Standaard Kamers, Selfsorg-eenhede en die Wittebroodsuite. ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Montana Park

La Provadence bied ontspanne verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers in Montana Park, Pretoria. Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n konin...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Montana Park

Aves Indigo Gastehuis is in die noordelike deel van Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, luukse en suite-kamers en selfsorg-eenhede. Al die...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Montana Park

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Zambezi Country Estate, Pretoria

Anja's Place is 'n selfsorg-eenheid van 65 m² op die eerste verdieping van 'n luukse sekuriteitskompleks, 21 Zambezi Estate. Daar is 'n ontspanne vakansie-atmosfeer en die grasdak-ontwerp is eg Suid-Afrikaans. Die ...

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria, East Lynne

La Pietersia is in die boomryke strate teen die hange van die Magaliesberg in Waverley geleë. Dit is net 3 km van die N1 af en 10 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 v...

15% af Winteraanbod!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Fralande Guesthouse in Waverley wat uitkyk oor die pragtige tuin waar jy rus en vrede sal vind. Ons bied aan ons gaste net die beste en wanneer jy by ons bly sal jy so tuis voe...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

The Red Chimney Guesthouse is in Waverley in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberg. Die woonbuurt is bekend vir lang, boomryke paaie wat ideaal is vir draf en stap. Gemaklike verblyf word in 3 gastekamers gebi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Waverley

Mont Paradiso is 'n 4-ster-gastehuis geleë in die Magalies Natuurreservaat en bied asemrowende uitsigte. Verblyf bestaan uit ruim, smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiF...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Waverley

Berg Bed & Breakfast is sentraal geleë in Pretoria met die lieflike voorheuwels van die Magaliesberg as agtergrond. Gaste kan in die rustige tuin ontspan en die inheemse voëltjies van die balkon af dophou. Ons ver...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pretoria, Gauteng

Intsingizi Bird Lodge is in die noordoostelike voorstede van Pretoria geleë en bied 'n bosveld-atmosfeer en hartlike gasvryheid. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Gerieflike verblyf word in...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Jacques' Container Stay bied unieke oornagverblyf aan 'n enkelreisiger in Waverley, Pretoria. Die ingerigte vragskiphouer het 2 jaar geneem om te voltooi en spog met groot vensters en 'n skuifdeur wat oopskuif om ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Magalieskruin, Pretoria

Crownhill Guesthouse is in Montana, 'n voorstad van Pretoria geleë. Die gastehuis is ideaal vir sake- en vakansiesreisigers. Verblyf by Crownhill Guesthouse beskik oor 3 en suite-kamers. Daar is 2 kamers wat elk '...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Bateleur Cottage bied 4 gerieflike selfsorg-eenhede in die stil en veilige voorstad Waverley in Pretoria. Dit is die ideale verblyf vir enkelreisigers, paartjies, gesinne of groepe. Die kothuis is naby die N1 en net...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pretoria, Waverley

Dunwoodie Travel Lodge is in Pretoria en die area is bekend vir sy kulturele toere, omliggende natuurreservate en ikoniese besienswaardighede soos die Voortrekkermonument en Uniegeboue. Verblyf beskik oor 18 eenhe...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villieria, Waverley

Mardel bied gerieflike selfsorgverblyf aan vir 2 gaste in Waverley, Pretoria. Hierdie oopplan-eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die badkamer is en suite met 'n stort en 'n ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Waverley

Gratia 1 en 2 is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerkothuis en 'n eenslaapkamerwoonstelletjie. Ons is sowat 3 km vanaf die N1 met maklike toegang tot baie besienswaardighede. Grat...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Montana Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]