Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Montana Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Montana Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Montana Tuine akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Montana Tuine Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Montana Tuine Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Montana Tuine

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sinoville, Pretoria

Salve is 'n selfsorgtuinwoonstel in Sinoville, Pretoria. Hierdie tuinwoonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer me t'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n dubbelslaapba...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietfontein, Pretoria

Adagio Guest House bied B&B-verblyf in Rietfontein. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf by Adagio Guest Hous...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Tisha's Place is 'n knus selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 in Rietfontein, Pretoria. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke kamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort h...

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pretoria, Waverley

Dunwoodie Travel Lodge is in 'n rustige, stil area naby die middestad van Pretoria en Loftus Versveld geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1. Dié verblyf bied ’n vriendelike atmosfeer en die doel is om almal...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Sinoville, Magalieskruin

Molopo View Gastehuis B&B is geleë noord van Pretoria teen die hange van die immergroen Magaliesberge met 180°-uitsigte. Dit is die ideale plek om te oornag, rus en ontspan. Ons streef daarna om gerieflike verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

How We Stay bied oornagverblyf op die eienaars se perseel in Pretoria. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en s...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Sinoville

Bo Heimia Guesthouse bied gastekamers in Wonderboom in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bo Heimia Guesthouse bestaan uit 5 kame...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sinoville, Pretoria

Casa Kaya Guest House and Spa bied puik verblyf vir gesinne en sakereisigers in Sinoville, Pretoria. Dié gastehuis is naby Wonderboom Lughawe, winkelsentrums en restaurante en so ook Montana Hospitaal Ons het 12 l...

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onderstepoort, Cynthiavale A.H

Morgenzon is op 'n gedeelte van die oorspronklike plaas, De Onderstepoort, geleë, langs die Wonderboom Lughawe in Pretoria. Luukse verblyf en spyseniering vir korporatiewe funksies en troues word gebied. Vierster...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Green Olive Guesthouse is in Derdepoort, Pretoria geleë. Dié oopplan-hut het ‘n koningingrootte-bed, enkelbed en ‘n driekwartbed. Die en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Montana Tuine akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za