Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
Wildsplase (12)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Mookgopong

4 / 5  
volgens 147 resensies
Lees regte resensies van Mookgopong van 147 geverifieerde gaste.
Indien jy Mookgopong besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Mookgopong.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mookgopong wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mookgopong Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mookgopong Wildsplase

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Lodge in Naboomspruit, Mookgopong

Diamond Creek Bush Lodge is sowat 9 km vanaf Mookgopong en skuil in die bos met ongelooflike bos-uitsigte en uitsigte op die Waterberge. Verblyf word gebied in 6 selfsorg-chalets met slaapplek vir 3 gaste in elke c...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Naboomspruit, Mookgopong

Dinonyane Lodge is langs Nylsvley Nature Reserve (Limpopo se Voëlkyk-paradys) en slegs 10 km vanaf die nuwe Euphoria Gholflandgoed en Hydro geleë. Dinonyane se personeel sal jou welkom laat voel by 'n werklik uni...

Vanaf
R3 620
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mookgopong

Monate Game Lodge is 'n moderne, luukse lodge waar gaste die rustige bosveld kan ervaar en terselfdertyd ook lekker bederf kan word. Dié lodge skuil in 'n goed versorgde natuurtuin op 'n privaat wildreservaat in Li...

Vanaf
R3 735
per nag (plek vir 12)
Wildsplaas in Naboomspruit, Mookgopong

Witgatboom Boskamp is op 'n privaat wildlandgoed geleë, 11 km buite Mookgophong. Die boskamp is malaria-vry en maak hoofsaaklik voorsiening vir klein groepe, paartjies en gesinne. Die kamp bied aan gaste 'n intieme...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mookgopong

Luiperdskloof Safaris is in die majestueuse Waterberg-distrik, sowat 2 ure se ry vanaf Gauteng en 27 km vanaf Modimolle. Die lodge is in 'n malaria-vrye streek geleë en is ideaal vir klein groepe of 'n gesin. Die...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mookgopong

Mmakuba Game Lodge skuil in die malariavrye Limpopo-provinsie. Hierdie 600 hektaar-paradys roep natuurliefhebbers en voëlkykers na die koelte onder die inheemse bome. Die lodge bied uitstekende wildkykgeleenthede e...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Mookgopong

Fumani Game Lodge is sowat 200 km vanaf Pretoria en Johannesburg op die R101 tussen Modimolle en Mookgophong geleë en is versteek in die hartjie van Limpopo se bosveld. Dié luukse hotelverblyf skuil aan die voorhe...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Naboomspruit, Mookgopong

Mount Amanzi Game Lodge in Limpopo is 170 km noord van Pretoria en 24 km wes van Mookgophong/Naboomspruit af. Verblyf word in 15 luukse selfsorg-chalets met lugversorging, 3 wittebrood-suites, 2 vissershuisies en 3...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Mookgopong

Vilagama Private Game Lodge bied 'n unieke ervaring vir natuurliefhebbers. Dié privaat wild-lodge is omring deur die majestueuse Waterberge. Dis slegs 200 m vanad Pretoria in 'n malaria-vrye area, 36 km vanaf Naboo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Mookgopong

Nuanetzi Game Lodge bied 'n toevlugsoord tussen die voorheuwels van die Waterberge, 19 km van Mookgopong af wat voorheen as Naboomspruit bekendgestaan het. Die lodge bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en die idea...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za