Geverifieerde Resensie
Mookgopong
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mookgopong bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 128 resensies.
"Mookgopong is 'n lieflike vakansiebestemming. Ons hou gereeld in daardie omgewing verlof."
"Die Baardfees was 'n skitterende idee. Baie aktiwiteite in die omgewing. Bouncy Croc is 'n heerlike uitstappie vir kinders!"
"Ek het my hele skoolloopbaan op Mookgopong deurgegaan, is 'n pragtige en rustige dorp. Daar is baie toeristebestemmings om Mookgopong."