Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Moordenaarskaroo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Moordenaarskaroo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Moordenaarskaroo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Moordenaarskaroo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Moordenaarskaroo Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klein Roggeveld, Moordenaarskaroo

Brinksfontein Guest House is net 70 km van Laingsburg en 60 km van Sutherland af, op 'n grondpad, in die stil en rustige Karoo geleë. Brinksfontein is die perfekte plek om jou skoene uit te skop en jou batterye te ...

33% af Aanbod!
VanafR3 000
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klein Roggeveld, Moordenaarskaroo

Rietvlei Gastehuis is op 'n plaas sowat 31 km van die dorpie Merweville af. Die plaashuis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die slaapkamers het dubbelbeddens en albei badkamers het 'n bad en stort. ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klein Roggeveld, Moordenaarskaroo

Kareedoringkraal is 'n veeplaas in die middel van die Moordenaarskaroo en bied selfsorgverblyf in 'n huis met slaapplek vir 8. Dié plaashuis het nie elektrisiteit nie, maar wel 'n sonpaneel vir beligting en 'n don...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Kampeer/karavaan in Klein Roggeveld, Moordenaarskaroo

Gemsbokfontein is ideaal vir 'n groep vriende of familie wat lief is vir die natuur en wil wegbreek van die besige alledaagse lewe. Kom verken die tipiese Karoo-natuurskoon van naby as jy in die veld gaan stap, berg...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Moordenaarskaroo

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaap Karoo, Sentraal Karoo

Oskopvlakte Guest House is op 'n plaas, sowat 24 km oos van Laingsburg op die N1 in die rigting van Beaufort-Wes, geleë. Die gastehuis bied gerieflike akkommodasie waar gaste 'n rustige Karoo-ervaring kan geniet. ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Doringboom Gastehuis is 'n klein kothuis op 'n aktiewe plaas in Sutherland. Sutherland het 'n oop sterrehemel, so gaste kan heerlik sterrekyk as hulle hier kom kuier. Dit is een van die koudste dorpe in die land met...

33% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Merweville, Sentraal Karoo

Karoo Vreugde is die ideale selfsorghuis vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie in die sonderlinge, prentjiemooi dorpie Merweville. Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n konin...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Merweville, Sentraal Karoo

Net Genade is in Merweville in die Wes-Kaap geleë en bied rustige oornag- of gesinsverblyf. Die huis is naby al die geriewe soos 'n algemene handelaar en vulstasie. Dis oorkant die pragtige ou NG klipkerk wat ook '...

15% af Aanbod!
VanafR900
R765
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Merweville, Sentraal Karoo

Die Ou Winkeltjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis op 'n erf in Merweville, sowat 159 km vanaf Beaufort-Wes. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed e...

Vanaf
R100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Sentraal Karoo

Jakkalsrivier is op 'n plaas 40 km vanaf Laingsburg en bied selfsorgverblyf, sowel as kampeerplekke. Gaste kan die selfsorghuis of een van die rustieke kampeerplekke bespreek. Die selfsorghuis beskik oor 3 slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za