Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Moordenaarskaroo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Moordenaarskaroo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Moordenaarskaroo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Moordenaarskaroo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Moordenaarskaroo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Moordenaarskaroo

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Merweville, Sentraal Karoo

Die Ou Winkeltjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis op 'n erf in Merweville, sowat 159 km vanaf Beaufort-Wes. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Merweville, Sentraal Karoo

Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf is naby alle geriewe in dié klein dorpie en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of reünie. ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Merweville, Sentraal Karoo

Essies se Weglê-nessie is in Merweville geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of vir oornagverblyf. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dub...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Sterboom Guest House is 'n selfsorghuis naby Sutherland. Dit is een van die koudste dorpe in die land waar dit gereeld gedurende die winter sneeu. Sterboom Guest House is vernoem na die unieke bedreigde veldplant St...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

Toevlug Guest Farm is in die buitewyke van Sutherland en bied gehalte-verblyf vir 'n naweekwegbreek. Dié huis is volledig toegerus vir selfsorg en bied ouwêreldse plaasverblyf. Daar is nie elektrisiteit nie, sle...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Karoo

Rammetjieskraal is naby Laingsburg, sowat 277 km vanaf Kaapstad op die Floriskraaldampad geleë. Die verblyf is onafhanklik van die kragnetwerk en is ideaal vir 'n natuurwegbreek. Neem asb. kennis dat selfoonopvangs...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Laingsburg, Sentraal Karoo

Herambi Guest House is 'n huis in Victoriaanse styl wat in 1890 gebou is met pragtige plafonne en houtvloere. Deesdae is dit 'n lieflike gastehuis in Laingsburg, die perfekte stopplek op die N1 in die hartjie van di...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Laingsburg, Sentraal Karoo

Swartberg Street Guest House is in die bekoorlike dorpie genaamd Laingsburg wat reg deur die jaar 'n vakansiebestemming is en tussen ruig heuwels en oop vlaktes geleë is. Die gastehuis het 5 volledig gemeubileerde...

Vanaf
R700
per nag, vir 1
Selfsorg in Laingsburg, Sentraal Karoo

Golf View Guest House is 1 van 4 geskiedkundige huise wat in 1898 gebou is en die Laingsburgvloed van 1981 oorleef het. Die perseel is langs die Laingsburg Gholfklub geleë. Die verblyf bestaan uit 3 individueel ve...

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Hotel in Laingsburg, Sentraal Karoo

Die Laingsburg Hotel is oorspronklik in 1959 gebou en dié bekoorlike hotel in die hartjie van die Karoo bied die ideale oornagverblyf tussen Kaapstad en Johannesburg. Siende dat die hotel naby heelwat skilderagtige...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za