Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Moregloed besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Moregloed.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Moregloed akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Moregloed Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Moregloed Akkommodasie - Pretoria

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenswood, Moregloed

Danielle's Guest House is geleë in die stil, sentrale woonbuurt Queenswood, na aan die N1-hoofweg en net 'n klein entjie se ry vanaf geriewe soos Loftus Versfeld Stadion, verskillende ambassades, die Gautrain-stasi...

10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
B&B in Villieria, Moregloed

Agapanthus Guest House is 'n luukse huis met 8 slaapkamers. Elke kamer het sy eie badkamer, ingeboude kaste, 'n verwarmer, waaier, TV met sekere DStv-kannale en WiFi. Daar is 3 gesinskamers, elk met 1 dubbelbed en 1...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Moregloed

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenswood, Pretoria

Our Place is in Pretoria, langs die N1 en die N4, naby winkelsentrums en sakegebiede geleë. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat apart bespreek kan word naamlik Thee Place, The Cosy Corner en The Room. Alhoewel...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenswood, Pretoria

1202 on Cowgill Guest Room is in Queenswood, Pretoria geleë en bied ontspannende gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers en paartjies. Die huis is naby Menlyn Mall, Hatfield en Pretoria se sakekern. Die ateljeewoo...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Villieria, Pretoria

298 on 34th is 'n bekoorlike tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Pretoria geleë is. Die woontel het slaapplek vir 2 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie geriewe. Dié eenheid beskik oor 1 slaapk...

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pretoria, Waverley

Dunwoodie Travel Lodge is in 'n rustige, stil area naby die middestad van Pretoria en Loftus Versveld geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1. Dié verblyf bied ’n vriendelike atmosfeer en die doel is om almal...

15% af Aanbod!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villieria, Pretoria

On-The-Wheel is 'n gastehuis wat versteek is in 'n pragtige, rustige tuin in die voorstad van Villieria, Pretoria. Daar is volledige rolstoeltoegang regdeur die huis. Die gastehuis is ideaal geleë vir die onderskei...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenswood, Pretoria

1233 on Webb is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Queenswood, Pretoria, wat net 'n kort entjie se ry van verskeie winkels en restaurante af is. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 tot 6 volwasse gaste en besk...

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kilner Park, Pretoria

Kastaiing Oornag bied gemaklike oornagverblyf in 'n stil stad, Pretoria. Die stad is naby snelweë, natuurlike- en kulturele besienswaardighede, asook belangrike geboue en museums. Die sonderlinge tuinkothuis het 1...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenswood, Pretoria

Queenswood Bed and Breakfast is geleë in Queenswood, 'n stil sentrale woonbuurt naby Colbyn, Hatfield, Arcadia, Kilnerpark, Rietondale en Riviera. Ons bied verblyf in 2 kamertipes. Ons het 3 standaardkamers, elk ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Moregloed akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za