Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Moregloed besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Moregloed.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Moregloed akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Moregloed Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Moregloed Akkommodasie - Pretoria

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Moregloed

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Fralande Guesthouse in Waverley wat uitkyk oor die pragtige tuin waar jy rus en vrede sal vind. Ons bied aan ons gaste net die beste en wanneer jy by ons bly sal jy so tuis voe...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Waverley

Berg Bed & Breakfast is sentraal geleë in Pretoria met die lieflike voorheuwels van die Magaliesberg as agtergrond. Gaste kan in die rustige tuin ontspan en die inheemse voëltjies van die balkon af dophou. Ons ver...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Kingfisher Waverly is 'n losstaande selfsorgwoonstel op ons perseel. Dit is in 'n lowerryke buurt naby die berge in Waverley in Pretoria geleë. Kom ontspan by dié rustige tuiste waar jy so tuis soos by jou eie hui...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Moulton Place is in die luukse Waverley in Pretoria geleë. Verblyf word in 2 gerieflike kamers gebied. Elke kamer het ‘n TV met sekere DStv-kanale en ‘n privaat badkamer. Ontbyt is op versoek teen ‘n ekstra...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

The Sculpture Yard is in die rustige buurt Rietfontein, ’n voorstad van Pretoria geleë. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede asook ou geboue en museums wat beslis die moeite ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rietfontein, Pretoria

Dinkwe Lodge & Guest House is 'n ou, goed gevestigde instansie in 'n stil en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot van Pretoria. Dit bied modieuse akkommodasie met 4 stylvolle selfsorg-suites ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Waverley

Mont Paradiso is 'n 4-ster-gastehuis geleë in die Magalies Natuurreservaat en bied asemrowende uitsigte. Verblyf bestaan uit ruim, smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiF...

Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenswood, Pretoria

Whistletree Manor is 'n boetiekgastehuis teen die heuwel van Colbyn Hill in die voorstad van Queenswood, Pretoria. Verblyf by Whistletree word in 14 kamers aangebied. Van standaardkamers tot luukse presidensiële s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietondale, Pretoria

Clivia Guest House bied gehalteverblyf vir sakereisigers, studente en oornaggaste in Rietondale, Pretoria. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en die hooftoegangspaaie. Die eenheid is op 'n residensiële per...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kilner Park, Pretoria

Mercia Guest House is sentraal op 'n heuwel van die rustige buitewyk Kilner Park geleë wat gerieflik naby die N1- en N4-wisselaar is. Verblyf word in 4 individueel versierde dubbelkamers en 1 enkelkamer. Die dubbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Moregloed akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za