Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Mountain Home besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mountain Home.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mountain Home akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mountain Home Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mountain Home Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Mountain Home

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Gecko Hill bied selfsorg- en B&B-verblyf in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Verblyf word aangebied in of 2 selfsorgkothuise of 2 gaste-suites met basiese selfsorggereiwe. Die tema by Gecko Hill is ongekunsteld...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wembley, KwaZulu-Natal

7 on Oakleigh bied selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt genaamd Wembley in die noorde van Pietermaritzburg, minder as 5 km vanaf die middestad. Wembley is 'n stil woonbuurt en die gastehuis spog met 'n rustige...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Dayspring Estate is in Howick in die Midlands Meander geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede, en net 'n klein entjie se ry van win...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR825
R743
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Lester Park

The Hidden Inn is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. The Hidden Inn is 'n oasis weg vanaf die stadslewe, met omliggende woude en 'n uitsig oor die swembad vanaf die eenhede. Verblyf word in 4 B&B-eenhede ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Athlone

Welcome Home Cottage is 'n splinternuwe, smaakvol versierde tuinkothuis wat in die noordelike voorstede van Pietermaritzburg geleë is. Die kothuis bied maklike toegang tot die N3, dit is gerieflik naby die groot wi...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Athlone

23 on Clifton is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in Athlone, Pietermaritzburg. Die eiendom is ideaal geleë sowat 2 km vanaf die Cascades Mall, Virgin Active-gimnasium en bergfietsroetes. Die gastesuite het...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg North, Chase Valley

Peace of Heaven is in Pietermaritzburg. Dié kothuis bied 'n rustige toevlugsoord of romantiese wegbreek naby vele besienswaardighede in die omtrek. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer en 1 b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Athlone

Valley Vista Lodge is 'n luukse gastehuis geleë in Athlone, ongeveer 3 km vanaf die Pietermaritzburg middestad. Die gastehuis bied uitsigte oor die stad en omliggende areas. Dit is maklik bekombaar vanaf die snelwe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Sunbird Guest House bied kamers wat goed ingerig is en tuisgemaakte etes. Gaste kan ontbyt nuttig in ons unieke gazebo wat weggesteek is in ons pragtige tuin, of onder die skadu van die reuse bome op ons groot perse...

20% af Aanbod!
VanafR2 490
R1 992
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Lester Park

Forest Retreat is 'n selfsorg-huis in Pietermaritzburg naby Hilton. Die dorp is bekend vir sy sport regdeur die jaar en sy geskiedenis. Die eiendom bied gehalte afwerkings en ontwerper-houtmure met 'n massiewe 80 m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Mountain Home akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za