Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mpumalanga
4.4/5

Lees regte resensies van Mpumalanga van 10162 geverifieerde gaste.

Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga akkommodasie

Bladsy 32 - 1768 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Klein Kelkiewyn Selfsorg is 'n knus woonstel in Nelspruit met verhit-en-eetgeriewe. Die woonstel bied slaapplek aan...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Rustic Farm Stay

Gastehuis in | Lydenburg, LydenburgMpumalanga
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Rustic Farm Stay bied bekoorlike plaasstylverblyf in Lydenburg met 'n uitsig oor Long Tompas en op Steenkampsberg. ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)

Hare's Rest is in Wakkerstroom in Mpumalanga. Wakkerstroom is wêreldbekend vir voëlkyk en het skilderagtige roetes,...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Visvang
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)

Olive Bumble

Selfsorg in | Dullstroom, DullstroomMpumalanga
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Olive Bumble is 'n gastehuis in die hartjie van Dullstroom in Mpumalanga. Die gastehuis is op 'n 1,9 ha-plot met di...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag, vir 4 mense

Impala Cottage is in die hartjie van die bos in Marlothpark geleë. Marlothpark is ook die tuiste van verskeie wild ...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R2 660
per nag (plek vir 2)

Hierdie 4-ster gastehuis is geleë in die pragtige Sabieriviervallei en word al sedert 1975 deur die Bohm familie be...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R2 660
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense

Mullberry Guest Room is in die hartjie van Witrivier, Mpumalanga geleë. Verblyf word gebied in 'n elegante kamer me...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense

Langtermyn-verblyf 15% af!
Vanaf R2 550
R2 550 R2 168
per nag, vir 2 mense

Loerie's Call Guesthouse is in 'n mooi tuin in Mbombela (Nelspruit) geleë, in die hartjie van die Laeveld. Die gast...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R2 550
R2 550 R2 168
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

La Picasso Gastehuis het 21 slaapkamers en is in Ermelo geleë. Ons geriewe is ontwerp met toeriste en sakereisigers...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag (plek vir 8)

Mamba House is 'n knus selfsorghuis vir 8 gaste in die bosveld in Marlothpark. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag (plek vir 8)

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpumalanga....

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem