Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (59)

Resensies van Muizenberg

4.5 / 5  
volgens 60 resensies
Lees regte resensies van Muizenberg van 60 geverifieerde gaste.
Indien jy Muizenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Muizenberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muizenberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muizenberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muizenberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Muizenberg

Vanaf
R3 383
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Manor is die mees elegante wegbreekplek aan die Valsbaaikus. St James, wat vroeër bekend gestaan het as die 'miljoenêrsmyl', maak tans sy herverskyning as een van die mees moderne buurte in Kaapstad. Di...

Vanaf
R3 075
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Homestead is in St. James geleë, wat vroeër bekend gestaan het as die "miljoenêrsmyl" en tans sy herverskyning maak as een van die mees moderne blyplekke in Kaapstad. Dit bied pragtige see-uitsigte oor V...

Vanaf
R3 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Seaforth Villa is in St James geleë wat geskiedkundig bekend staan as die "miljoenêrsmyl" en tans naam maak as een van die mees moderne plekke om te bly in Kaapstad. Dit bied asemrowende see-uitsigte oor ...

Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

47 St James Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in St. James en bied 'n buitestoep met 'n uitkykdek waar jy 'n uitsig oor die see kan geniet. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers,...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Kimberley Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Kalkbaai se hoofstraat. Kalkbaai is 'n gonsende vissersdorpie teen die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap. Die helder kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en is lekker ruim....

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Mountainview Cottage is in die boomryke woonbuurt, Kirstenhof, met uitsigte op die berge en Elephants Eye geleë. Die kothuis is in 'n klein, ommuurde, privaat tuin met 'n swembad geleë. Die eenheid het 3 slaapka...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Dalebrook Pool Suite is 'n bekoorlike en privaat suite agter die hoofhuis, Beaufort Villa in Kalkbaai weggesteek. Dit is perfek vir 'n paartjie of enkelpersoon wat gerieflike akkommodasie benodig naby aan al die aks...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Unit 3 Millwood is 'n stylvolle selfsorgwoonstel teen die see in St James, direk oorkant die see en die getypoel. Dit is net 5 minute se stap vanaf St James se bekende strand en ook net 'n klein entjie se stap na di...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Visit Apartment 135 bied selfsorgverblyf in 'n selfsorgwoonstel aan die voet van Tafelberg op die Stonehurst Mountain Estate. Die landgoed is 'n omheinde gemeenskap met 24 uur-beheerde toegang en is naby die suideli...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Baymount View is 'n selfsorghuis met ononderbroke uitsigte oor Valsbaai en Kalkbaai se hawe. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 groot slaapkamers, elkeen met 'n aparte moderne en suite-badkamer. E...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Muizenberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za