LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Naboomspruit
3.9/5
volgens 143 resensies

Lees regte resensies van Naboomspruit van 143 geverifieerde gaste

Indien jy Naboomspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Naboomspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Naboomspruit Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Naboomspruit accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Naboomspruit akkommodasie

Bladsy 3 - 35 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense

Sandfields and Forests Private Wildlife Reserve is 2428 hektaar groot en grens aan die Nylsvley Provinsiale Natuurreservaat in Suid-Afrika s...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense

Utara Wildsplaas

Selfsorg in | Waterberg, WaterbergNaboomspruit
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Utara is omtrent 3 km vanaf Naboomspruit, Mookgophong in Limpopo. Dit is slegs 1 en 'n half uur se ry vanaf Pretoria en 2 ure se ry vanaf Jo...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Nuanetzi Game Lodge

Wildsplaas in | Waterberg, WaterbergNaboomspruit
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Nuanetzi Game Lodge bied 'n toevlugsoord tussen die voorheuwels van die Waterberge, 19 km van Mookgopong af wat voorheen as Naboomspruit bek...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Vilagama Private Game Lodge bied 'n unieke ervaring vir natuurliefhebbers. Dié privaat wild-lodge is omring deur die majestueuse Waterberge....

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Euphoria Self-catering Accommodation is 'n vakansiehuis op 'n veilige landgoed in Mookgopong. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na g...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R375
per nag, vir 2 mense

Dinonyane Lodge Birders Paradise is 1 km vanaf Nylsvley Natuurreservaat, Limpopo se voëlkyk-paradys, en is slegs 7 km vanaf die nuwe Euphori...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R375
per nag, vir 2 mense

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp bied selfsorgverblyf en is langs die Euphoria Gholfreservaat geleë. Dit is ideaal vir ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Fietsry
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense

Rondawel nr. 70 is 'n baie unieke vakansie-oord in privaat besit in Die Oog, dit is deel van 'n aftree-oord. Dit is ongetwyfeld een van Limp...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense

Imbabala

Selfsorg in | Waterberg, WaterbergNaboomspruit
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense

Imbabala is op 'n plaas buite die dorp Mookgopong geleë. Imbabala bied verblyf in 'n huis met 2 chalets. Die hoofhuis kan 9 gaste akkommode...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense

Die naam 'Thakadu' spruit uit die Tswana-naam vir Aardvark. Dié wildlodge is aan die voet van die Waterberge geleë en bied die perfekte omge...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Naboomspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mookgopane blad indien jy na meer Mookgopane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem