Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Napier

4.4 / 5  
volgens 29 resensies
Lees regte resensies van Napier van 29 geverifieerde gaste.
Indien jy Napier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Napier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Napier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Napier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Napier Akkommodasie

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Napier

The Barn is 'n smaakvolle kothuis in die dorpie Napier in die Kaapse Overbergstreek. Dié sonderlinge dorpie skuil aan die voorheuwels van die Soetmuisberge en bied ouwêreldse sjarme in eeue-oue kothuise wat pragti...

50% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Napier

Napier Stoep is in die bekoorlike dorpie Napier in die Overberg geleë. Die huis is in 1906 gebou en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers is ruim en stylvol versier. Die badkamer het ’n Victori... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Napier

El Gallo is in Napier in die Wes-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n kunssinnige dorpie ver van die stad se gejaag en geraas. Verblyf by El Gallo bestaan uit 2 eenhede w...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Napier

Malandershoogte is net 19 km van Napier af. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin, wat dit 'n goeie keuse maak vir 'n wegbreekbestemming weg van die gedruis van die stadslewe af, tog na aan verskeie geriewe en besie...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Napier

Pascal's of Napier bied verblyf in goed ingerigte eenhede, waarvan 2 elkeen slaapplek vir 2 gaste bied en 1 plek vir 3 bied. Die sakpas-enkelwoonstel het slaapplek vir 1 gas. Ons verblyf sal verseker dat jy die best...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Napier

The Victorian Cow is 'n gastehuis in Napier wat deur die eienaar bestuur word. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oorslaapplek onderweg na verskeie besienswaardighede. Dié gastehuis het 2 kamers wa...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Napier

Napier All Sorts bied verblyf in 'n eenheid met dennehoutvloere en 'n ouwêreldse bekoring wat uit 1939 dateer. Hoewel die huis teen die hoofstraat geleë is, voel jy asof jy op 'n plaas is. Daar is restaurante, kro...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Napier

"I had a farm in Africa", is die eerste woorde in die bekende roman deur die Deense skrywer, barones Karen von Blixen-Finecke en dié ervaring is deur Meryl Streep na die silwerboek geneem. Nou kan jy jou eie Afrik...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Napier

The Napier Country Lodge is 'n geskiedkundige gebou wat dateer uit die 1800's. Dit is in die hartjie van die Overberg in die pragtige klein dorpie Napier geleë. Die hotel bied gerieflike akkommodasie wat ideaal i... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Napier

Peace Valley Guesthouse is op 'n enorme landgoed in die hartjie van Napier in die Wes-Kaap geleë. Die 4-ster-gastehuis bied superieure B&B-verblyf asook selfsorgverblyf vir diegene wat graag 'n doen-dit-self-naweek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...