Geverifieerde Resensie
Nasionale Krugerwildtuin Suid
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nasionale Krugerwildtuin Suid bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2999 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Simplicity Apartments"Sal Marloth weer in die toekoms besoek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Vakantiehuis Thandiwe"It was very relaxing. Thank you for a wonderful experience."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"Marlothpark is 'n heerlike bestemming, maar die geweldige uitbreiding laat my wonder hoeveel van die natuur gaan oorbly. Die uitbreiding is verskriklik en om elke hoek en draai is 'n nuwe huis besig om te verrys."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impalas Walk"Eerste keer daar. Baie beïndruk met die omgewing."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"Was baie lekker gewees. Nie gedink dit is so nie. Maar mense wat plekke het, moet alternative roetes begin leer ken vir as daar strike is."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Aloe's Rest Camp"Ek dink dit is 'n baie goeie "plaasvervanger" vir as jy nie plek in die wildtuin kan kry nie. Heerlike bosveld!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Daar moet meer leeus in die park losgelaat word. Uitstekende sekuriteitswagte. Strate kan dalk doen met bietjie aandag."
Hazyview-Vakansiedorp, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Tatenda Guesthouse"Pragtige natuurskoon en naby verskeie besienswaardighede o.a. die Nasionale Krugerwildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
De Gastehuysje"Kuier altyd heerlik in Marlothpark. Sal beslis weer kom."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Evert-Rust"Lekkerste vakansie. Wildtuin-dorpie. Mal daaroor."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bos-Geluk Huis"There are two tar roads in Marloth Park. Olifants and Marula and Bos Geluk was on Marula rd. It was very busy. We were expecting a bit of peace and quiet coming from the city, but that was not experienced as Marula road is a very busy road. In fact Marloth Park is a very busy place."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3-Rondavels"Was heerlik gewees. Markie op Saterdag was 'n bonus."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shebeth Self-catering"A wonderful holiday place to get away from it all."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"My favorite place to stay when going away for a long weekend. It's makes for such a comfortable stay with friends and family and has many more amenities than staying in Kruger. It feels like home away from home."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ilanga"Baie lekker gekuier, altyd baie wild om te sien."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Huis Maroela"Marlothpark is 'n wonderlike plek waar mens sorgvry kan stap of fietsry in die natuur. Mens word bederf met al die wild wat gereeld kom kuier. Al die winkels is ook goed ingerig met alles wat mens nodig mag kry met vakansie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Korhaan Self-Catering Cottage"Lekker tussen die wild, grondpad by sekere plekke baie sleg in Marlothpark self. ."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Die grondpaaie is baie sleg, so mens kan nie met 'n normale voertuig daar rond ry en so dan die volle Marlothpark geniet nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Woodpecker's Hollow"Altyd lekker om Marlothpark te besoek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hooves and Paws Safari Bush Camp"The road next to the Krugerpark fence was in a very bad state one can only travel it in 4x4 but there were no signs warning that only 4x4 or 2x4 is recommended. Years ago I visited Marloth and one could travel that slip road with ease. The restaurants were well priced and the service very good, sadly the generators drowned out the night (bush) noises during load shedding Perhaps consider solar power for the lodges."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Marlothpark is en bly maar net een van die beste opsies vir 'n wegbreek in die skone natuur."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3-Rondavels"Sal dit vir almal aanbeveel wat hou van die natuur en buitelewe. Marloth is die enigste plek waar mense regtig kan ontspan en afskakel en vergeet van alles. Al die mense is so vriendelik en vrygewig."