Geverifieerde Resensie

Kruger National Park South

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1951 resensies.

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Sonador Bush House

"Rustige atmosfeer. Die diere wat jy deur die park kan sien wandel is 'n definitiewe pluspunt."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Athule Units

"Op die oomblik is daar baie konstruksie aan die gang wat die diere afskrik en dit maak dit moeilik as jy 'n bietjie wil inlê. Paaie nader aan die rivier is redelik sleg na die baie reën. Dis 'n wonderlike plek en sal gou weer teruggaan."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Zwana Nathi

"Marlothpark is 'n gerieflike en veilige park om in vakansie te hou."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Ilanga

"Sal dit hoogs aanbeveel. Die winkels en curios voldoen aan ons vereistes. Sal beslis weer kom."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Bos-Geluk Huis

"Was perfek vir 'n lekker wegbreek."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Dream Inn

"Ons gaan altyd Marloth toe vir my en my man se wegbreek. Dit is een van ons gunstelingplekke. Veilig,in die bos, stil en daar is baie diere."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Big Tuskers Bush Camp

"Now because of the rain the road to the house was bad, because using a small car like a Corolla. "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper

"Everyone was very friendly, restaurants were fine (we had to eat out a lot due to the state of the house), roads would have been a challenge in a low car, but fortunately, we had a 4x4."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Serenity Bush Ballads

"Skoon en 'n plesier om daar te wees."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Hippoholiday

"Heerlike plek onder normale omstandighede met al die diere wat vrylik rondloop. Voel omtrent of mens in die Wildtuin is. Hierdie keer het die groot reëns en vloede dit moeilik gemaak met die grondpaaie wat redelik sleg verspoel het."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Kudu Spoor

"Wondelike vakansiebestemming."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Impala Lily Kaya

"As ek kon, het ek soontoe getrek. Wat 'n heerlike plek om vakansie te hou."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Amazonke

"Baie lekker plek, net té veel onbeheerde beweging van mense, veral in Olifantstraat - oorsaak is dalk die baie bouwerk oral oor Marloth."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Magani Ridge

"Beautiful. Beautiful. Beautiful."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Sonador Bush House

"Very nice, friendly people! Had lots of fun & enjoyed the animals."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Shebeth

"Sal dit aanbeveel, dit is altyd lekker om te gaan en te ontspan."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Klein Paradys

"Absoluut 'n fantastiese bestemming."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Marloth Getaway

"Marloth Park is an incredible travel destination, but although it's a wildlife sanctuary, I would recommend that the roads be better maintained, especially considering those who don't drive 4x4 or SUV vehicles."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

3487 Steenbok

"River viewing road currently rough due to weather."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

My Bushhouse

"Marloth is altyd lekker om na toe te gaan"

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Kudus Crest Bush Retreat

"Marloth Park is really looking a bit shabby unfortunately. The dirt roads were in a very poor condition, the town looks tired and untidy. However, its location so close to the Kruger gates makes for a very convenient location for a bush holiday."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Serenity Bush Ballads

"It was awesome. Management was so professional and helpful. Will not forget. Thank you."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Bosbok Chalets

"Ons is baie lief vir Marloth. Gaan baie soentoe om vir 'n naweek weg te kom."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang