Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2012 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Grondpaaie moet beter in stand gehou word vir die gebruik van sedan motors."
Marloth Park, Kruger National Park South
951 Geelvis"Dit was ons eerste keer in Marlothpark en dit was wow. Als wat die park ook aanbied was regtig lekker. Jy hoef nie eers ver te ry vir wat jy wil hê nie. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosbok Chalets"Altyd lekker by Marloth! Sien uit na die volgende vakansie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Marlothpark is 'n wonderlike bestemming. Ek gaan elke jaar terug vir nog."
Marloth Park, Kruger National Park South
Njiri - Your Place in Africa"Nice and quiet with lots of animals. Nice sunset cruises with local game viewing. Close to Crocodile Bridge entrance to Kruger National Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Paaie is nie gaanbaar met 'n gewone sedan motor nie. Klein karretjie sukkel oor die groot spoedwalle en klippaaie. Wou graag na rivier gaan, maar toe by verblyf is het ons nêrens gegaan, want nie kans gesien met klein motor vir die paaie nie. Sal twee keer dink voor weer gaan oor klein motor op slegte pad."
Marloth Park, Kruger National Park South
1078 Wildgoose Road"Very convenient, Marloth Park has had some very crucial additions since our last visit years ago. At least 3 butchers with very affordable prices for meats, and grocers for your everyday needs, as well as 2 liquor stores, fresh bakery and more. A great park to stay in."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Ons is mal oor Marlothpark. Beste vakansieplek. "
"Ons het dit ongelooflik baie geniet en sal definitief weer gaan. Was ons eerste keer in die wildtuin en het al die groot 5 gesien. Kon net nie die cheetah sien nie, maar daar is altyd 'n volgende keer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Marloth Park always delivers when it comes to wildlife."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosplasie"Marlothpark is fantasties en mooi skoon, veilige en 'n wonderlike familievakansiebestemming. Baie diere te sien en rustig en stil."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Bush Ballads"Hek by grondpad se ingang netjies maak. Rommel lê orals by die hek. Restaurant by rivier baie lekker!"
Marloth Park, Kruger National Park South
'NdaBushi"Marloth Park has a little something for everyone, no matter what age group. Really is our Home away from Home."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Ek boek altyd in Marlothpark en is mal oor Marlothpark."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maphupho Yemali"Heerlike plek om te gaan rus. Mens hoef eintlik glad nie rond te ry nie, want diere kom kuier by die huise. Die grondpaaie is net sekere plekke baie sleg vir lae voertuie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Fever Tree"Marlothpark is die ideale bestemming vir individue wat graag diere wil sien, soos rooibokke en sebras, maar leeus en olifante ens. kan in die Krugerwildtuin langs die Krokodilrivier gesien word sonder om kilometers ver saam met 'n besige jongspan in die kar te ry."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Bush Ballads"Baie beslis 'n vakansieplekkie vir die wat net will chill en regtig om te gaan rus."